http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Sprokiesomnibusse - afrikaanse kinderstories

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Skaars Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons het almal daarmee grootgeword - sprokies. Verskeie skrywers soos die Hans Christian Anderson en die Grimm broers en natuurlik ook ander het saans vir die drome gesorg met hul kindersprokies. Hier volg ‘n paar van die omnibusse wat van die sprokies vervat:

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

Bo

My eie storie-omnibus- Afrikaanse boeke

My eie storie-omnibus
 
oorvertel deur Jean van Velden
illustrasies deur Eric Kinciad
(uitgegee deur Human en Rousseau 1982)

Sprokies in die omnibus is:

  • Die dansende skoene
  • Die draak van Duindorp
  • Die sprinkel-seekoei
  • Towenaar toring
  • Eddie se taak
  • Freddie padda
  • Dawid die draak
  • Gertjie gemmerkat speel lekker
  • Die huis wat Jan gebou het
  • Bommelheks
  • Die pommelman-ruimteskip
  • Die breikabouters
  • Goud
  • Gommelheks
  • Doedoe,Dommel en Dut
  • Towenaar Flinkdink
  • Grom die reus
  • Die towerkamme
  • Die prinses en die sambreŽl
  • Sing-Lo en die draak
  • My hanswors

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

Bo

koop 'n boek 4

Bo

 

my eerste sprokiesboek - Afrikaanse kinderboeke

My eerste sprokiesboek
oorvertel deur Hettie Hauman
(uitgegee deur Human en Rousseau 1985)

Sprokies in die omnibus is:

  • Die rottevanger van Hameln
  • Aspoestertjie
  • Hansie en Grietjie
  • Doringrosie
  • Die gestewelde kat
  • Klein duimpie
  • Die lelike eendjie
  • Rooikappie
  • Sneeuwitjie en die sewe dwergies
  • Goue lokkies en die drie bere
  • Die meerminnetjie
  • Jan en die boontjierank

 

Bo

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

Bo

Bo

koop 'n boek 3

 my eerste sprokiesboek-Fantasie - Afrikaanse kinderboeke 

My eerste sprokieboek
Fantasi (hardeband boek met 6 stories)

Sprokies in die omnibus is:

  • Die lelike eendjie
  • Die keiser se nuwe klere
  • Die prinses en die ertjie
  • Die klein olifantjie
  • Hansie en Grietjie
  • Rooikappie

 

Bo

 

Sprankel sprokies

Sprankel sprokies

Oorspronklik in Engels uitgegee as Wonderful Fairy Stories, 1981 deur Hamlyn Publishing die Afrikaanse weergawe war ook in 1981 uitgegee deur Tafelberg-uitgewers. 157 bladsye se heerlike leesgenot. Die strories is verwerk deur inda Rode. Illustrasies deur Beverlie Manson

Sprokies in die omnibus is:

  • Die keiser se klere
  • Witrosie en Rooirosie
  • Hansie en Grietjie
  • Repelsteeltjie
  • Die lelike eendjie
  • Die drie bere
  • Die klein denneboompie
  • Doringrosie
  • Aspoestertjie
  • Die goue gans
  • Jan en die boontjierank

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

Bo

koop 'n boek 4

Bo

My mooiste sprokies van moeder gans

Sprokies moeder gans en ander sprokies

Sprokies in die omnibus is:

  • Die skone slaapster
  • Rooikappie
  • Bloubaard
  • Die gestewelde kat
  • Die fee
  • Aspoestertjie
  • Riek-met-die-krulletjie
  • Klein duimpie
  • Giselda
  • Die verspotte wense
  • Prinses donkievel

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

Bo

Bo

Avonture op die plaas - Hemma

Avonture op die plaas
Geskryf deur Isabella Camino en Delphie Lacharron en uitgegee deur Hemma. Afrikaanse weergawe deur Leserskring.

Broer Frans se plaas lÍ lekker knus langs ‘n klein stroompie ver van die stad af. Op die plaas bly baie diere gelukkig saam. Lees in hierdie pragtige boek met sy kleurvollle illustrasies deur Isabella Camino van al die diere se avonture.

Inhoud

  • Eddie se avontuur
  • Erik die muis
  • Hansie leer vlieg
  • ‘n Mooi winter op die plaas
  • Boel en Dolla
  • Ses stoute klein varkies
  • Indringer op die plaas.

 

my eerste groot storieboek =sprokies

My eerste groot storieboek
Richard Bamberger
Eerste uitgawe was in 1982

Die boek is eervol vermeld deur die beoordelaars van die Oostenrykse staatprys vir kinderboeke, terwyl Eanuela Wallenta se tekeninge met die staatsprys vir die Beste illustrasies in ‘n kinderboek, bekroon is.

Hierdie volg net sommige van die 68 stories in die boek

  • Rape uittrek
  • Eendjie se reis
  • Die storie van die vyf tone
  • Die drie vartjies
  • Die sterredaalders
  • Die vyf in die handskoen
  • Die soet pap
  • Sprokie van die Dik, Vet pannekoek
  • Die pop in die gras
  • Luisie en Vlooitjie
  • Die drie skoenlappers
  • Die storie van vyf vingers
  • Die slegte spul
  • Waarom beer ‘n stomp stert het
  • Katjan Kotjan
  • Die sprokie van Luilekkerland
  • Haantjie en Hennetjie in die neutedoos
  • Van die muise, die voŽltjie en die braaiworsie
  • Die kroonadder
  • Strooihalm, vuurkool en boontjie
  • Doringrosie
  • Die neutetakkie
  • Die man wat tuis gebly het
  • Die wolf en die sewe bokkies
  • Die towerperdjie
  • Die skaapwagter en die dwerg
  • Die drie bokke stormwind
  • Jakkals word skaapwagter

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

Bo

RICHARD BAMBERGER my tweede groot storieboek

My tweede groot storiesboek
Richard Bamberger
Eerste uitgawe was in 1982

My tweede groot storieboek is – net soos My eerste groot storieboek – ’n ryk skatkis vol kleuterverhale. Uit die interessante erfenis van volksvertellings van oor die hele wÍreld heen het professor Richard Bamberger weereens met die grootste sorg ou bekende en immer gewilde stories soos Sneeuwitjie, Aspoestertjie en Die gestewelde kat gekies, maar ook wonderlike opwindende en minder bekende verhale soos Die vyf Li-broers en Die towerperd.

Die agt-en-veertig verhale in My tweede groot storieboek is uiters geskik om aan kleintjies voorgelees, of self deur hulle gelees te word.

Raponsel     Grimm
Die ou vrou in die bos Grimm
Oda en die slang     Bechstein
Jorinda en Joringel   Grimm
Die helfte van alles   Haltrich
Die wensringetjie    Volkmann-Leander
Simeli-berg   Grimm
Die smous    Tirool
Die goue vissie      Schaffgotsch
Meneer Geld en Mevrou Geluk     Spanje
Die jakkals en die kat Grimm
Die spekskiet-kompetisie    Haltrich
Ou Sultan    Grimm
Die kleremaker en die skat   Switserland
Die boer en die duiwel      Grimm
Die eselprins  Grimm
Die kristalballetjie    Grimm
Die goue gans Grimm
Jan en die boontjie rank     Engeland
Ek self Engeland
Die slim skaapwagtertjie     Grimm
Die skelm dansskoentjies    Grimm
Die towenaar en sy leerjonge Pole
Die ondergrondse prinsessie  Griekeland
Die towermeultjie    NoorweŽ
Vingerhoedjie Ierland
Die maande   ItaliŽ
Koning Goudhaar    Bechstein
Liefstemooi   Bechstein
Die huisie in die bos  Grimm
Sneeuwitjie   Grimm
Aspoestertjie  Grimm
Hans Grootgeluk     Grimm
Geluk en Ongeluk    Spanje
Tafeltjie-dek-jou, goud-eseltjie en die knuppel-uit-die-sak  Grimm
Die sprokie van Slimjan     Brentano
Die vlieŽnde koffer   Andersen
Ses kom goed oor die weg   Grimm
Die haan met die steen      ItaliŽ
Vyf uit een dop      Andersen
Die meisie met die vuurhoutjies     Andersen
Die sonsambreel     Ferra-Mikura
Die towerperd       (1001 Nagte)
Stiefmoedertjie      Blunck
Die vyf Li-broers    China
Die verhaal van kalief Ooievaar     Hauff
Die gestewelde kat   Frankryk
Die prinses en die varkoppasser     Andersen

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

Bo

koop 'n boek 4

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

Bo

Bo

RICHARD BAMBERGER my groot-groot storieboek

My groot-groot STORIEBOEK
Richard Bamburger
Vertalings deur Alba Bouwer en Linda rodeEerste gesamentlike uitgawe was in 1987

My groot-groot storieboek is ’n ryk skatkis vol kleuterverhale, geskik om aan die kleintjies voor te lees of om self gelees te word deur die wat kan.

Die 115 verhale is ’n keuse uit die duisende volksvertellings van oor die hele wÍreld heen. Sommige van die verhale, soos die immer gewilde Sneeuwitjie en Aspoestertjie, sal die kinders reeds ken, maar dis diť verhale waarvan hulle nooit genoeg kan hÍ nie.

Verhale soos “Die towerperd” en “Die vyf Li-broers” sal vir die Suid-Afrikaanse kind heeltemal nuut wees en ’n opwindende leeservaring bied.

MY EERSTE GROOT STORIEBOEK
Rape uittrek
Eendjie se reis
Die storie van die vyf tone
Die drie varkies
Die sterredaalders
Die vyf in die handskoen
Die soet pap
Sprokie van die dik, vet pannekoek
Die pop in die gras
Luisie en Vlooitjie
Die drie skoenlappers
Die storie van die vyf vingers
Die slegte spul
Waarom Beer ’n stompstert het
Katjan Kotjan
Die sprokie van Luilekkerland
Haantjie en Hennetjie in die neutebos
Van die muisie, die voŽltjie en die braaiworsie
Die kroonadder
Strooihalm, vuurkool en boontjie
Doringrosie
Die neutetakkie
Die man wat tuisgebly het
Die wolf en die sewe bokkies
Die towerperdjie
Die skaapwagter en die dwerg
Die drie bokke Stormwind
Jakkals word skaapwagter
Die haan van die buurman en die hen van die buurvrou
Die jakkals en die ganse
Die Bremense stadsmusikante
Van die koningsdogter wat alles in die ryk gesien het
Die koningsdogter in die vlammekasteel
Die byekoningin
Die katjie en die breinaalde
Die swanemeisie
Die reus en die snyer
Die koringkorrel
Die dankbare slang
Rooikappietjie
Die ou towenaar en die kinders
Die drie vere
Die arme Hans en die kat
Die neutekraker
Die jakkals en die slak
Die jakkals en die ystervark
Die wolf en die jakkals
Die slim kapokvoŽltjie en die jakkals
Die kabouters
Die bruilof van die jakkalswyfie
Mevrou Jakkals en die ooievaar
Van Sonnekind
Die berketak
Die duiwel en die naaister
Geswind-soos-die-wind, Pak-beet en Ystervas
Die sewe rawe
Jonker Spoghans
Die glasfontein
Vrou Holle
Repelsteeltjie
Gouddogtertjie
Die haar van die skoonheid van die aarde
Die man in die maan
Die wilde swane
Die kattekoning
Die prinses op die ertjie
Die klein Holleman


MY TWEEDE GROOT STORIEBOEK
Raponsel
Die ou vrou in die bos
Oda en die slang
Jorinda en Joringel
Die helfte van alles
Die wensringetjie
Simeli-berg
Die smous
Die goue vissie
Meneer Geld en Mevrou Geluk
Die jakkals en die kat
Die spekskiet-kompetisie
Ou Sultan
Die kleremaker en die skat
Die boer en die duiwel
Die eselprins
Die kristalballetjie
Die goue gans
Jan en die boontjierank
Ek self
Die slim skaapwagtertjie
Die skelm dansskoentjies
Die towenaar en sy leerjonge
Die ondergrondse prinsessie
Die towermeultjie
Vingerhoedjie
Die maande
Koning Goudhaar
Liefstemooi
Die huisie in die bos
Sneeuwitjie
Aspoestertjie
Hans Grootgeluk
Geluk en Ongeluk
Tafeltjie-dek-jou, goud-eseltjie en die knuppel-uit-die-sak
Die sprokie van Slimjan
Die vlieŽnde koffer
Ses kom goed oor die weg
Die haan met die steen
Vyf uit een dop
Die meisie met die vuurhoutjies
Die sonsambreel
Die towerperd
Stiefmoedertjie
Die vyf Li-broers
Die verhaal van kalief Ooievaar
Die gestewelde kat
Die prinses en die varkoppasser

sprokies omnibusse- n reis deur sprokiesland

‘n Reis deur Sprokiesland
Oorvertel deur Hester Waher
Volkleur illustrasis deur L. Crismer en J.-L Macias S.

Die agt sprokies in hierdie kleurvolle boek is gunstelinge wat die toets van die tyd deurstaan en altyd gewild sal bly. Hulle is in keurige, maklike verstaanbare Afrikaans oorvertel en ideaal vir voorlees met slaaptyd, maar ouer kinders wat al self kan lees, sal net soveel plesier aan die versameling hÍ.

Met hierdie bundel kan die kleingoed saans bed toe gelok word, maar hulle kan terselfdertyd ‘n reis deur Sprokiesland onderneem! Dit is ‘n boek vir lees - en keer op keer weer lees.

In hierdie boek maak ons kennis met die volgende sprokies:

  • Aspoestertjie
  • Skoonlief en ondier
  • Die ganswagter by die bergpoel
  • Rooikappie
  • Die gestewelde kat
  • Gouelokkies en die drie bere
  • Duimelize
  • Sneeuwitjie en die sewe dwergies

Bo

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

Bo

Sprokies en ander stories

Aandstorie vir kleuters

AANDSTORIES VIR KLEUTERS

AANDSTORIES VIR KLEUTERS is propvol van die wÍreld se bekendste en gewildste sprokies en verhale, en is ideaal vir voorlees met slaaptyd, maar ouer kinders wat al self kan lees, sal net soveel plesier aan die versameling hÍ.
 Benewens veertien kleuterrympies, bevat hierdie bundel die immergewilde Rooikappie, Klein Duimpie, Gouelokkies en die Drie Beertjies, Jan en die Boontjierank, Aspoestertjie, Heidi, Sneeuwitjie en die Sewe Dwergies, Die Lelike Eendjie en Die Skone Slaapster.

Die stories word in keurige, maklik verstaanbare taal aangebied, en mooi volkleurillustrasies helder elke blad op. Sedert die eerste Afrikaanse uitgawe in 1970, is AANDSTORIES VIR KLEUTERS reeds nege keer herdruk — in totaal nagenoeg 107 000 eksemplare.

 Stories in die omnibus is:

  • Die Skone Slaapster
  • Kleuterrympies
  • Die Lelike Eendjie
  • Kleuterrympies
  • Sneeuwitjie en die Sewe Dwergies
  • Heidi
  • Kleuterrympies
  • Aspoestertjie
  • Jan en die Boontjierank
  • Gouelokkies en die Drie Beertjies
  • Kleuterrympies
  • Klein Duimpie
  • Rooikappie

Bo

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

Bo

 

HARMONI grimm sprokie skatkis

Grimm Sprokie-skatkis
Illustrasies deur Alexander Koshkin
Uitgegee deur Harmoni

Sprokies in die skatkis-omnibus is :

  • Rooikappie
  • Kleinboet en Kleinsus
  • Wolf en die sewe bokkies
  • Hansie en Grietjie
  • Bremen se musikante
  • Rosiewit en Rosierooi
  • Stommerik en die goue gans
  • Sneeuwitjie
  • Jorinda en Joringel
  • Raponsie
  • Die duiwel se drie goue hare
  • Die paddaprins
  • Die ses dienaars
  • Die ganswagtertjie
  • Die stukkende dansskoentjies
  • Die dapper klein kleremakertjie
  • Die spinwiel, die weefspoel en die naald

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

Bo

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

Bo

TONY WOLF sprokies vir kleuters

Sprokies vir Kleuters
Eerste Afrikaanse uitgawe in 1979 en ‘n tweede uitgawe in 2003
Illustrasies deur Tony Wolf
Afrikaanse uitgawe deur Human & Rousseau
In Afrikaanse vertaal deur Gretha Vosloo

Sprokies in die boek is:

  • Die Lelike Eendjie
  • Hansie en Grietjie
  • Jan en die Boontjierank
  • Die Keiser se Nuwe Klere
  • Pinnochio
  • Die Goue Gans
  • Repelsteeltjie

 

stories vir elke aand

Stories vir elke aand

Hierdie bekoorlike versameling stories word op aantreklike en verbeeldingryke wyse aangebied as slaaptyd-leesstof vir elke aand van die jaar vir kinders van vier tot sewe jaar oud. Al die ou gunstelinge van die Grimm broers, Hans Christian Andersen en andere verskyn hierin, maar die meerderheid is nuut vir beide kinders en ouers.

Deugsame jonger seuns en stiefdogters, minsame en gemene, hubare prinsesse, gierige en weldadige konings, dwase koopmanne en wyse dwase, dierlike en menslike bedrieŽrs – almal verskyn in hierdie verhale. Daar is romantiese stories, avontuurverhale, fantasieŽ en fabels – maar mees sonderling omtrent die versameling is seker die aantal kostelik snaakse stories, waarin die held iets geheel en al volksverhale sal veral belangstel in baie van die stories, terwyl andere weer die gladde patina besit van ou geldstukke wat vaan geslag tot geslag oorgelewer is. Hier is ’n boek wat ouers sal geniet en wat kinders lank sal onthou.

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

Bo

Die Versamelde Sprokies van Andersen Deel 1

 

Die versamelde sprokies van Anderson
Deel 1
Duimelize

Vir die eerste keer verskyn die onsterflike sprokies van Hans Christian Andersen nou volledig in Afrikaans vertaal. Tesame met die sprokies van die broers Grimm, wat by dieselfde uitgewers in Afrikaans verskyn het, vorm hulle stellig een van die grootste kultuurskatte van die Westerse wÍreld. Vir die eerste keer word sprokies aan kinders vertel in ’n styl wat hulle dwing om te luister na verhale vir groot en klein: die oorwinning van die goeie en dappere oor die bose soos net ’n kinderlik-gelowige hart dit kon aanvoel. Maar daarby staan die volwassene dikwels verbaas oor Andersen se fyn ironie, sy warme humor en die fynberekende naÔwiteit van sy verhale.

Die opvoedende waarde van hierdie meesterlik vertelde verhale kan skaars oorskat word; dit is ’n deel van ons kultuurskat waarmee elke kind en volwassene vertroud behoort te wees. Die klokheldere vertaling uit die oorspronklike Deens is deur Mariť Opperman. Ook wat sy illustrasies betref, is hierdie stel boeke outentiek: dit bevat dieselfde tekening – deur Vilhelm Pedersen, Lorenz FrŲlich en Herluf Jensenius – wat in die oorspronklike negentiende-eeuse uitgawe verskyn het.

 

Die lewensverhaal van Hans Christian Andersen klonk soos een van sy eie sprokies. As verflenterde seuntjie moes hy eendag van ’n fortuinvertelster verneem: “Jou vaderstad, Odense, sal nog eendag geŽer word om jou ontwil.” Hoe kon dit moontlik wees? Hy, die seun van ’n arm skoenmaker wat skaars sy gesin in ’n eenvertrekwoninkie aan die lewe kon hou; hy wat al op elfjarige ouderdom die skool moes verlaat nŠ sy vader se dood…

Maar die arm seun uit Odense word toneelspeler in Kopenhagen en verwerf die guns van koning Frederik VI en ander vooraanstaandes wat vir sy verder opvoeding betaal. Hy kry selfs heelwat erkenning as skrywer.

Tussen sy ander skryfwerk deur vind hy tyd om sy sprokies neer te skryf. Maar dit trek aanvanklik min aandag en in sy lewe ervaar Hans Christian Andersen min roem daarvan. Vandag is sy “ernstige” werk feitlik vergete; vir sy sprokies sal die skoenmakerseun uit Odense egter onthou word.

Die omnibus sluit sprokies in :

  1. Die Tonteldoos
  2. Klein Claus en Groot Claus
  3. Die Prinses op die Ertjie
  4. Klein Ida se Blomme
  5. Duimelize
  6. Die Onnutsige Seun
  7. Die Reisgenoot
  8. Die Meerminnetjie
  9. Die Keiser se Nuwe Klere
  10. Die Oorskoene van Geluk
  11. Die Kamille
  12. Die Standvastige Bliksoldaatjie
  13. Die Wilde Swane
  14. Die Paradystuin

Die Versamelde Sprokies van Andersen Deel 2

Die versamelde sprokies van Anderson
Deel 2
Die lelike eendjie
en ander sprokies

Die omnibus sluit sprokies in :

  1. Die VlieŽnde Koffer
  2. Die Ooievaars
  3. Die Metaalvarkie
  4. Die Verbond van Vriendskap
  5. ’n Roos van Homeros se Graf
  6. Klaas Vakie
  7. Die Rooselfie
  8. Die Varkwagtertjie
  9. Die Bokwiet
  10. Die Engel
  11. Die Nagtegaal
  12. Die Minnaars
  13. Die Lelike Eendjie
  14. Die Sparboom
  15. Die Sneeukoningin
  16. Die Vliermoeder
  17. Die Stopnaald
  18. Die Klok
  19. Ouma
  20. Die Elweheuwel

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

Bo

Die Versamelde Sprokies van Andersen Deel 3

Die versamelde sprokies van Anderson
Deel 3
Holger die Deen
en ander sprokies

Die omnibus sluit sprokies in :

  1. Die Ou Straatlantern
  2. Die SpringkÍrels
  3. Die Herderin en die SkoorsteenveŽr
  4. Holger die Deen
  5. Die Meisie met die Swawelhoutjies
  6. ’n Toneel van die Vestingwal af
  7. Van ’n Venster in Vartou af
  8. Die Rooi Skoene
  9. Die Buurgesinne
  10. Klein Tuk
  11. Die Skaduwee
  12. Die Ou Huis
  13. Die Waterdruppel
  14. Die Gelukkige Familie
  15. Die Verhaal van ’n Moeder
  16. Die Halsboordjie
  17. Die Vlas
  18. Die FeniksvoŽl
  19. ’n Verhaal
  20. Die Stom Boek
  21. Daar Is verskil
  22. Die ou Grafsteen
  23. Die WÍreld se Mooiste Roos
  24. Die Jaar se Verhaal
  25. Op die Jongste Dag
  26. Dis die Reine Waarheid!
  27. Die Swaannes
  28. ’n Goeie Humeur
  29. Harteleed
  30. Elke Ding op Sy Regte Plek
  31. Die Kabouter by die Kruidenier
  32. Oor Duisende Jare
  33. Onder die Wilgerboom
  34. Vyf uit Een Ertjiedop
  35. ’n Blaar uit die Hemel
  36. Sy Het Nie Gedeug Nie
  37. Die Laaste PÍrel
  38. Twee Juffers
  39. Die Uiteinde van die See
  40. Die Spaarvarkie
  41. Ib en Klein Christine
  42. Lomp Hans
  43. Die Doringpad van Eer
  44. Die Jodinnetjie
  45. Die Bottelnek

Die Versamelde Sprokies van Andersen Deel 4

Die versamelde sprokies van Anderson
Deel 4
Die wind vertel en ander sprokies

Die omnibus sluit sprokies in :

  1. Die Steen van die Wyse
  2. Sop van ’n Worspen
  3. Prenteboek sonder Prente
  4. Die Pepergesel se Nagmus
  5. Iets
  6. Die Ou Eikeboom se Laaste Droom
  7. Die ABC-Boek
  8. Die Moeraskoning se Dogter
  9. Die Naellopers
  10. Die Klokkediep
  11. Die Bose Vors
  12. Die Wind Vertel van Waledam Daae en Sy Dogters
  13. Die Meisie Wat op die Brood Getrap Het
  14. Toringwater Ole
  15. Anne Lisbeth
  16. Kinderpraatjies
  17. ’n Stuk PÍrelsnoer
  18. Pen en Inkpot

 

Die Versamelde Sprokies van Andersen Deel 5

Die versamelde sprokies van Anderson
Deel 5
Die Biskop van Borglum en ander sprokies

Die omnibus sluit sprokies in :

  1. Die Kind in die Graf
  2. Die Werfhaan en die Weerhaan
  3. “Pragtig”
  4. ’n Verhaal uit die Duine
  5. Die Marionettespeler
  6. Twee Broers
  7. Die Ou Kerkklok
  8. Twaalfmet die Pos
  9. Die Miskruier
  10. Wat Vader Doen, Is Altyd Reg
  11. Die Sneeupop
  12. In die Eendehok
  13. Die Nuwe Eeu se Muse
  14. Die Ysjonkvrou
  15. Die Skoenlapper
  16. Die Psige
  17. Die Slak en die Rooshaag
  18. Die Dwalliggies Is in die Stad, SÍ die Moerasvrou
  19. Die Windmeul
  20. Die Silwerskilling
  21. Die Biskop van BŲrglum en Sy Bloedverwante

 

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

Bo

Die Versamelde Sprokies van Andersen Deel 6

Die versamelde sprokies van Anderson
Deel 6
Die skurwepadda en ander sprokies

Die omnibus sluit sprokies in :

  1. In die Kinderkamer
  2. Goudskat
  3. Die Storm Verhang die Bordjies
  4. Die Teepot
  5. Die VoŽl van die Volkslied
  6. Die Klein Groenetjies
  7. Die Kabouter en die Madam
  8. Peiter, Peter en Peer
  9. Verberg Is Nie Vergeet Nie
  10. Die Portier se Seun
  11. Trekdag
  12. Die Sneeuklokkie
  13. Tante
  14. Die Skurwepadda
  15. Peetoom se Prenteboek
  16. Die Voddens
  17. WaenŲ en GlaenŲ
  18. Wie Was die Gelukkigste?
  19. Die Driade
  20. Hoender-Grethe se Familie
  21. Wat die Distel Beleef Het
  22. Wat Jy Kan Versin
  23. Geluk Kan in ’n Stokkie LÍ
  24. Die Komeet
  25. Die Weeksdae
  26. Sonskynverhale
  27. Oupa-grootjie
  28. Die Kerse

 

Die Versamelde Sprokies van Andersen Deel 7

Die versamelde sprokies van Anderson
Deel 7
Tante tandpyn en ander sprokies

Die omnibus sluit sprokies in :

  1. Die Ongelooflikste
  2. Wat die Hele Familie GesÍ Het
  3. “Dans Nou, Dans Nou Poppie Myn!”
  4. “Vra die Smousvroutjie Maar!”
  5. Die Groot Seeslang
  6. Die Tuinier en Sy Heerskap
  7. Die Vlooi en die Professor
  8. Wat Ou Johanne Vertel Het
  9. Die Poortsleutel
  10. Die Lamme
  11. Tante Tandpyn
  12. Die Ou God Leef Nog
  13. Die Talisman
  14. Na Jou Verwys die Fabel
  15. Kwaak!
  16. Die Skoonskrywer
  17. Die Troefkaarte
  18. Peer Geluk
  19. Die Gesonke Klooster

 

Kort Biografie en Album

 

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

Bo

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

Bo

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

Bo

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

Bo

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

Bo

 

 

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns
  • Afrikaanse boeke
  • Gewilde Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738