http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Skrywers

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Skaars Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns
  • Afrikaanse boeke
  • Gewilde Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Skrywers

Hier volg ‘n lys van Afrikaanse skrywers

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

  A

  • Edward S Aarons skrywer van fiksie soos Sending selfmoord (klub 707 reeks)

 

 

  • M.A. Adler het onder die skuilnaam Annemarie Wessels geskryf.

 

  • Wilna Adriaanse skrywer van Rebecca en Die boek van Ester.

 

  • Nerine Ahlers skrywer van tienerboeke soos SMS'e, skurke en spinnekoppe.

   

  • Marie Akkerhuys skryf kinderboeke soos Kersnagte - twee sprokies.

 

  • Alain-Fournier skrywer van Die verlore opstal.

 

  • A L Albertyn skrywer van Die kapkar in die nag.

 

 

  • Johan Anker skryf kindervehale soos Danie speel krieket, Hoe laat is dit?, Huis, Paleis en Theo se wense.

 

  • Len Anthony skryf speurverhale soos Sending Noord na Moord, Blomme vir my meisie en Alles net vir Monica. Dit is die skuilnaam van Derick Jacobs wat hy gebruik vir sy avontuurverhale. Derick skryf ook onder die skuilname Rena de Kock, Henriette Fouche, Stefan Radlof, en Susan Marť

derick

 

  • Hennie Aucamp is ‘n skepper van kontrei- en kortkuns soos Spitsuur. Ander stories is Sewe sondes, nee meer, Hongerblom en die Hartseer wals. Lees ook spookstories deur Hennie Aucamp

 

 Bo

 B

 

  • Alana Bailey is die skrywer van Die Prinses van die Afrikavlaktes.

 

  • Alan Baker skrywer van kinderstories soos Benjamin se portret.

 

 

  • Margaret Bakkes skryf romans soos Wat op die middag verwoes, Elegie vir ‘n Onbekende en Kroniek van die sewe blou waens.

 

  • Anna Magdalena Barnard het onder die skuilnaam Annette Mocke geskryf.

 

  • Chris Barnard skryf romans, kortverhale en draaiboeke. In Chris Barnard se Dwaal skryf hy as Sestiger oor die lewe sonder einddoel. In Mahala, wat soos ‘n speurverhaal lees, is vrees ‘n konstante metgesel en vervaag die grens tussen droom en werklikheid. Danda en Danda op Oudeur en Boela van die blouwater is oulike jeugboeke van diť skrywer. Ander boektitels is Chriskras, So onder deur die maan en Voetpad na Vergelegen. Kliek hier vir ‘n lys van boeke

 

  • G C Barnard het die kinderboek Kazora (‘n perd) geskryf.

 

  • C J Barnard het “Die vyf swemmers” - ‘n ware otsnappingsverhaal en “Generaal Louis Botha op die Natalse front 1899-1900” geskryf

 

  • Lynette Barnard skryf romans soos SÍ my wie is jou vriende.

 

  • Iris Barry skrywer van Die silwer randjie.

 

  • B Bartos-Hoppner is die skrywer van Prins van die Tartare.

 

 

  • Max Basson is die skrywer van fiksie soos Katrin.

 

  • Alta Beetge skryf stories soos Kontreikletsies.

 

  • Louise Behrens skryf romans soos Verminkte jare.

 

 

 

  • Maria M Bekker skrywer van verskeie stories soos Kreupelbaai se kinders, Op brose skouers, Vroue in die skemer.

 

  • Pirow Bekker is ‘n skrywer en digter. Hy het boeke soos Die Liefdeskronieke van Basilika, Tooropstories en Manna Kommering geskryf.

 

  • Hans G Bentz is die skrywer van Hoe nou speurder Turk.

 

  • Rene Bergh skrywer van liefdesverhale en romans soos Liefdesles vir ‘n marmerhart, Lig na ‘n hartseer skemer en Die buit is liefde.

 

  • Bernadette skryf kinderstories soos Hans Meulman

 

  • Karel Benjamin het die storie Staan uit die water uit geskryf.

 

  • Dricky Beukes het verskeie boeke die lig laat sien soos Vaarwel ou Driefonteintjie, Skoenlappernooi en Die jare roep. Lys van boeke deur Dricky Beukes

Dricky Beukes jong meisie 3

 

  • C.F. Beyers-Boshoff se Jasper-reeks boeke is vandag nog gewild onder die jeug. Hy het egter ook ander fiksie soos Die knapsekÍrel, Kaapse Boekanier (ou Kaapse stories) en Daar’s altyd nog drome geskryf. Hy het ook onder die skuilnaam Dot Malan geskryf. Kliek hier vir ‘n lys van sy boeke

 

  • R Bezema het boeke soos Vier ontvoerde vroue, Soekers na die dood en Onder tussen palmietstele geskryf. Kliek hier vir ‘n lys van boeke

 

 

  • Kerneels Bezuidenhout is die skrywer van Die luiperdvangers

 

  • Annaliza Bierman is die skuilnaam van Stella Blakemore. Stella Blakemore was die skrywer van die jeugreeks - Keurboslaan en Maasdorp-reekse vir jong lesers. “Die swaard” was onder Annaliza Bierman gepubliseer.

 

  • Ettie Bierman is die skrywer van verskeie romans soos, Lang week in September, Liefste Lelanie en Ruiker vir n spioen.

 

  • Stella Blakemore het die Maasdorp- reeks geskryf. Sy het ook onder die skuilnaamTheunis Krogh die jeugboeke - Keurboslaan-reeks uitgegee. Sy skryf ook onder die skuilname Annaliza Bierman en Stella Owen gepubliseer. Kliek hier vir ‘n lys van haar boeke

 

 

  • Lynette Blignaut het Bestemming gister geskryf.

 

 

francois bloemhof jeugboeke

 

  • Boerneef het verskeie verhale geskryf soos Trombonius-dagboekenkaart: 'n Boerneef-boek en Kerneels. Dit was die skuilnaam van I.W. van der Merwe

 

  • Nicolette Boonzaaier skryf romans soos, Lied van die hart en ‘n Venster na die hemel.

 

 

  • Meyndert Jacobus Bornman het ook die skuilnaam Buurman gebruik. Hy het Oorlogswolke oor die Republieke : die herinneringe van ‘n Boere-offisier, geskryf.

 

  •  P.J Bosman het Soms mis die hart 'n slag geskryf, Ryp, geel kring asook Vergissings.

 

 

 

 

  • Dina Botha is die skrywer van romans soos, Andrea se troudag (Romanza)

 

  • Jeanne Botha het die roman, Kom terug, Beminde geskryf.

 

  • Magda Botha skryf opvoedkundige kinderboeke soos, Lengte, Massa en volumes en Wisknde in die motor.

 

  • M C Botha skryf romans soos, Die hartklop van gevoel.

 

  • Tertia Botha is die skrywer van Rebel en Die Waterkind.

 

  • Alida Bothma illustreer kinderboeke.

 

 

 

  • Magda Boyce skrywer van As die Storm Woed.

 

 

  • Hendrik Brand het boeke geskryf soos (Speurder) Adriaan Hugo en Die magtige atoom. Dit was ook die skuilnaam van S. H. Skaife

 

  • Marianna Brandt skryf veral lekkerleesstories vir jonger kinders soos Poppie-Dot van die Kaap en Die Mieliestronkpop.

 

 

 

  • Dewald Brink het boeke soos Pand vir genade, Met bande van bloed en Die Geheimsinnige Hospitaal geskryf.

 

Leon van nierop11

 

  • Tania Brink skryf liefdesverhale soos, Liefde laat jou rice krispies anders proe.

 

  • Jac J Brits is bekend vir sy radiodramas en vervolgverhale, maar het ook jeugboeke geskryf soos Die ligblou kano.

  

  • Tinus Brown het Doelwit Windhoek en Grafkelder van chroom en verskeie ander boeke in die klub 707-reeks, geskryf.

 

  •  ds Adriaan Johann Victor Burger het ook die skuilnaam Jurg Vaber gebruik. Hy het boeke soos Dawid, Jefta en Naaman geskryf

 

  • Sophia Burger het verskeie romans uit haar pen naamlik : Blomme vir altyd, ReŽnboog oor Rykheersrus en Splinters van gister.

 

  • Buurman was ‘n skuilnaam deur Meyndert Jacobus Bornman gebruik

Bo

 C

  • Jaap Calitz-Bekker het Die vloek van die Koka-god geskryf

 

  • Rika Calitz-Bekker skryf romans soos, Liefste Cupido en En die lorelei sing.

 

  • James Hadley CHASE het verskeie boeke geskryf waarvan verskeie in Afrikaans vertaal is. Kliek hier om meer te lees oor die Afrikaanse boeke.

 

  • Danz Cloete is ‘n skuilnaam van Gert Basson en het “Hardekwas” geskryf.

 

  • Jasper M Cloete het die reeks van Noot Retief geskryf. Boektitels soos Een musikant minder, Waar lewende dooies loop en Een lyk te min. (Baie van sy boeke was ook deel van die Klub 707 boekklub)

 

  • Jan Cloete het boeke soos Aspoestertjie Ekspres en Monseur Robyn (verhaal uit die vroeŽ dae aan die Kaap) geskryf

 

  • Baffie Coetzee skrywer van Twee pyle aan een boogsnaar

 

  • Cora Coetzee is 'n illustreerder.

 

 

  • Johan Coetzee het die boek “Verby die wit brug” -kortverhale oor die grens, en “Die eensame vlug” - gebasseer op oorspronlike draaiboek van Jan Scholtz, geskryf.

 

  • Jana Coetzee skryf womans soos ‘n Plek vir Ester, Net die liefde bly en Die VlieŽnde Hollander en ander verhale

 

 

 

  • Anne-Marie Conradie skryf aktuele jeugverhale soos Tippex dit uit en E-topia.

 

 

Bo 

 D

 

  • Niki Daly illustreer en skryf kinderboeke soos, Jamela se rok.

 

 

  • Phillip de Bruyn het Wie knabbel aan die maan? geskryf. Kliek hier vir ‘n lys van sy boeke.

 

 

  • Johann de Jager skryf meestal gedigte maar het oor verskeie kortverhale en kortverhale vir pre-tieners die lig laat sien. Hy het ook ‘n waardevolle bydrae gelewer tot die nuutste Kinderverse boek

Johann de Jager -diger

 

  • Marietjie de Jongh se storie Braam en die engel word deur kinders en volwassenes ewe veel geniet.

 

  • Marius de Jongh is die skuilnaam van F.A. Venter wat bekendheid verwerf het met sy boeke oor die Groot Trek.

 

 

  • Helene de Kock skryf romans en kortverhale vir volwassenes en vir kinders Bybelstories soos Openbaring, die boek wat ons bly maak, Soet wyn vir 'n Sondagkind, Plek van die bittermaan en Sonder winter. Kliek hier vir ‘n lys van haar omnibusse. Kliek hier vir ‘n lys van haar boeke

 

  • Rena de Kock skryf liefdesverhale soos Oase van Geluk en Nabot se wingerd. Rena de Kock is een van vele skuilname van Derick Jacobs

 

  • J.H. de la Rey het verskeie boeke geskryf met strekking oor die praktiese toepassing van wette. Kliek hier vir meer oor sy nuutste boek

 

 

  • Leon de Villiers skryf stories vir jongmense, kinders en kleuters soos, Die Pro, Aliens en Engele, My sussie se tande en Maroelaboomstories.

 

  • Tol de Villiers (voormalige sportredakteur van Die Burger) het ook boeke soos die Jong Springbokke van Bergskool geskryf.

 

  • Phillip de Vos is 'n versiemaker van formaat,maar hy skryf ook stories oor goggas en muise en musiekmakers. Lees gerus Brommer in die sop en Vincent van Gogga.

 

  • Abraham H. de Vries is ‘n bekende skrywer en het boeke soos : Joernaal uit ‘n gragtehuis en Iets donkers is los, geskryf

 

  • Johan de Waal is die skrywer van 'n eietydse novelle vir jongmense: Sit Oom Paul.

 

  • Carina Diedericks-Hugo skryf lekker rekenaarstories soos, Thomas@moord.net en Thomas@virus.net.

 

  • Cor Dirks is die skrywer van die drie gewilde jeug reekse vir seuns: Uile, Joof en sy maats en Die Otters. Hy het ook lekker speurverhale soos Moord wek moord en Arend van As en Ben Opperman van hoogland geskryf

 

  • Nellie Dreyer het boeke soos, Linda Roux en Blinde kringloop geskryf.

 

 

  • Christine du Plessis is die skrywer van romans soos, Hulda Versteegh MD en Sewe gaste op bergkom.

 

  • Flooi du Plessis het kinderboeke soos, Die eenbeen kraanvoŽl geskryf.

 

 

  • Hans du Plessis se jeugboeke is Dis 'n flippen stukkende wÍreld diť, my ou, Ditsem Dawid en Bakgat, en Wat nou van my?

 

  • I.D. du Plessis het rugbystories geskryf soos Die Springbok en Die Silwervaring asook jeugboeke soos Die Skat van Robbeneiland.

 

 

  • Anna du Raan was die mede-samesteller van Die Kleuterstorieboek. Sy was ook verantwoordelik vir stories soos Bet bak Koek, My Pet is Weg, Duif maak nes en Lammetjie Mť.

 

  • Bep du Toit is die skrywer van 'n Lang pad huis toe.

 

   Bo

    E

    Wolfgang Ecke het boeke soos Die man met die grys broek, Die man met die rooi keil en Die dame met die swart Dashond geskryf.

 

  • Ella Eloff-van der Walt het boeke soos, Verkeerde liefde, Die Anker van die Lewe en ‘n Skugtere Bloeisel, geskryf.

 

  • Elsie is die skuilnaam van Tippy Verburgh. Sy het boeke soos Oor kleintjies vir kleintjies geskryf.

 

 

  • Nelia Engelbrecht is die skrywer van Alicia en die Zip zapper.

 

  • Lerina Erasmus het die Manheim sage geskryf wat ook opTV uitgesaai was.

 

  • Licia Erasmus is die skrywer van die Balletklas-reeks.

 

  • Willie Esterhuizen is die skrywer van Televisie 123.

   Bo

     F

  • Jeanette Ferreira is veral bekend vir haar Historiese romans, Babette, Charlotte en Catharina. Kliek hier vir ‘n lys van haar boeke.

 

  • Donald Fouchť was een van die skuilname deur S.G. Smidt gebruik.

 

  • HenriŽtte Fouchť het romanse soos Ben de Wet se meisiekind geskryf. HenriŽtte Fouchť is ‘n skuilnaam deur Derick Jacobs gebruik.

 

  • Meiring Fouchť was die skrywer van artikels wat in die “Huisgenoot” verskyn het, asook boeke soos Staatsgeheim BHC 7 en Die kneg. Meiring Fouchť was ook die skrywer van die Swart Luiperd-reeks. Dit was ook ‘n skuilnaam van F.A. Venter.

 

  • Corlia Fourie (dogter van die bekende skrywer, Mikro) is bekend vir 'n nuwe benadering tot sprokies. Sy ontvang die Alba Bouwer-prys vir Die towersak en ander stories en Die wit vlinder.

 

  • Elkarien Fourie het Dans op die rand van die krans gekryf.

 

  • Heila Fourie skryf verhale in die ReŽnboograntreeks (lekker leesstof vir studente) en ook stories oor die paranormale - enigiets van spoke tot aliens en ruimtewesens. Projek X-boeke uit Heila se pen is Vreemde werklikheid, Vreemde visioene en Vreemde vallei.

 

  • Mynhardt Fourie was die skuilnaam van S. Ing Mocke. Mynhardt fourie het Geen ander trou en Die Pad van die Karavaan geskryf

 

 

  • Pierre J Fourie het Sy swaard verbode (ou-Kaapse verhaal) en Uur van vergelding die goue sleutel asook Die Kavaliers, geskryf.

 

  • Bennie Fritz het avontuurverhale soos Bewakers van die Bokhuis en Wilde harte geskryf.

 

  • Melt Froneman is ‘n skuilnaam van H.S. van Blerk. Onder Melt Froneman het hy boeke soos Wagters van Walhalla en Stel ‘n Strik vir ‘n Jakkals, geskryf. Kliek hier vir ‘n lys van boeke

Bo

     G

 

  • Danie Gouws se boek Die Verloorder was sy eerstelingswerk wat deur Perskor gedruk as deel van die Klub 707.

 

  • Etheresia Gouws het Wedloop om die liefde geskryf.

 

  • Franci Greyling se bekendste boeke is Dirkie, Drieka, Frederika, Die meisie van Melrosehuis en Kort voor cul de sac.

 

Nita Griessel

 

 

  • Pieter W Grobbelaar is 'n storieverteller en woordman. Van sy boeke is: Wielewalie en Mallemeule is versieboeke vir jonger kinders en kleuters en vele ander.

 

  • Mari Grobler skryf van gedigte tot jeugboeke. Het jy al Jan Blom Pluk Paddavere, Die Huis met Groen OŽ en Verjaarsdag-taxi gelees?

 

  • Douwlina Grobler het boeke soos Haar naam is Mandie, geskryf. . Kliek hier vir meer oor haar boeke

 

  • Piet Grobler skryf en teken stories soos Net een slukkie, padda. 

 

 

  • J.A. Groenwald het die speurroman -Die Langebaan-moorde (Klub707) geskryf

 

  • Helet Groot skryf “In elke traan ‘n lag”. ‘n Inspirerende verhaal oor hartseer en hoop!

 

  • E.B. Grosskopf is die skrywer van die klassieke Afrikaanse jeugverhaal Patrys-hulle.

 

  • Henriette Grovť het boeke soos In die kamer was ‘n kas en Die kÍrel van die PÍrel of Anatomie van ‘n leuenaar geskryf

 

   Bo

 H

  • Elsa Hamersma se debuut boek was 'n wetenskapsfiksie, Die teken van crux.

 

  • Wendy Hartman akryf rillers soos, Die kortpad, Die swart hond en Stemme in die nag.

 

 

  • Willem Hartman het boeke soos Met diamante geboei, More is nog ‘n dag , geskryf.

 

  • Leandrť Hanekom se meer as 50 boektitels sluit in: Ware spookstories en ander grusaamhede, Die spook van Tokai. Sy is die dogter van Toek Blignaut

 

  • Hester Heese het 'n groot verskeidenheid kleuter, kinder- en jeugboeke geskryf. Bekende titels is Die klein pasella, Die huis op pale, Kobus het 'n blom en Die geluid van wakker. Kliek hier vir ‘n lys van haar boeke

 

 

 

  • Reinhardt Hendriks is die skuilnaam van Casper H. Marais (skrywer van die ROOI JAN-reeks). Hy het boeke soos, Die kopbeen kom huis-toe, Piet Pote leer speur en Die deur bly toe, geskryf.

 

Nan Henning

 

 

 

 

 

  • Tienie Holloway is veral bekend vir die versies wat sy geskryf het.

 

  • T.O. Honiball is dei skrywer van die bekende en gewilde sprokiesreekse wat later ook in boekvorm uitgegee was, soos Adoons-hulle, Oom Kaspaas en Jakkals en Wolf

tohoniball - adoonskeesie kaas en kie  honiballto

  • Barry Hough is die skrywer van My kat word herfs, Droomwa, en Skilpoppe. Sy boek Skilpoppe is verwerk tot 'n toneelstuk.

 

  • Anna Howarth het boeke / liefdesverhale soosn Pad vol dorings en Liefdesbedelaar geskryf.

 

  • Helena Hugo skryf boeke soos Atlantis, Galapagos, Romanse agter die skerms en Bestemming Xenos. Lees ook van ander Afrikaanse wetenskapverhale - kliek hier

 

  • Irma Hugo het boeke soos Die man met die grys oŽ geskryf

 

 

 

Bo

 I

doc immelman 22

Bo

 

 J

 

  • Jaco Jacobs skryf kortverhale, gedigte en grillers soos Troetelgedrog en Wurms met tamatiesous. Kliek hier vir ‘n lys van sy boeke. Hy is ewe gewild onder die jeug - seuns en dogters, aangesien hy ook die Stalmaatsreeks onder die skuilnaam ook Lize Roux skryf

 

  • Petri Jacobs is die skrywer van Nag van die nonnetjie-uil en As alles anders was.

 

  • Johann Jordaan skryf avontuurverhale soos Swart Hings, Agt akkers asiel en Die leeu van Aandblomkloof.

 

  • Ria Jordaan is die skrywer van Wynand se oorlog.

 

  • Christine Joubert is die skrywer van Die boekprinses.

 

  • Deon Joubert het verskeie avontuurverhale en spanningsverhale geskryf. Kliek hier vir ‘n lys van sy boeke. Hy het ook boeke wat in die woestyn afspeel geskryf.

 

  • Elsa Joubert het boeke soos Bonga en Ons wag op die kaptein asook Die swerwersjare van Poppie Nongena. Vir die boek, Die swerwersjare van Poppie Nongena, het sy die Luytprys, Hofmeyrprys asook die CNA-prys ontvang. Sy skryf ook reisverhale soos Die verste reis, en Swerwer in die herfsland. In Ons wag op die kaptein wag die karakters vir hulle oordeel. Bonga handel oor die Kleurling- vraagstuk.
  •  

  • G.J. Joubert het Oupa Landman se viool geskryf waarvoor hy ook die Scheepersprys gekry het. 

 

  • Juanita Joubert het die avontuurverhaal vir dogters, Siska se goue dag , Om die liefde te eien en Swaard tussen die penvere, geskryf. Kliek hier vir ‘n lys van haar boeke.

   Bo

  K

 

  •  Willem C.W. Kamp het boeke soos Matteo en Leonard, Livingstone en donker Afrika. Vertellinge uit sy dagboek en Vergete helde geskryf.,

 

  • Karin was die skuilnaam van C. M. Marais. Sy het boeke soos Die suiderkruis geskryf.

 

  • Chris Karsten skryf die avontuurverhale Floris Sapiens: 'n fantasie en Die jokkie wat met perde kon praat.

 

  • Sue Kellerman het Anderkant die steiltes geskryf.

 

 

  • Moira Kemp doen illustrasies vir kinderboeke

 

Karl Kielblock 2

 

bennie kleynhans

 

  • Ray Knox was verantwoordelik vir die herskryf van meeste van die Wilbur Smith boeke in Afrikaans. Sy het ook onder die naam, Johan Strydom, geskryf. Ray Knox is getroud met nog ‘n skrywer, Derick Jacobs. As Johan Strydom was sy verantwoordelik vir etlike vertalings van Westerns in gontvolle verhale in Afrikaans oor die wilde weste. Kliek hier vir ‘n lys van wilde weste verhale

 

  • Johan Kock is die skrywer van Die Besetting van die Laerskool Maroela en Die krisis by Maroela.

 

  • Nelmari Kock is verantwoordelik vir die skryf van, Net skerwe van liefde, Onweerswolke oor Wilgenhof en Reik na n droom. 

 

  • Koos Kombuis het as Andrť le Roux du Toit het “Nou’s die Kaap weer Hollands” geskryf . Kliek hier om meer te lees

 

 

  • Hetta Kotze skryf liefdesromans soos Hart vir ’n heler.

 

  • C. C. Kotzenberg was die die skrywer van verskeie romans onder die skuilnaam Tryna du Toit. Kliek hier vir ‘n lys van haar boeke

 

 

  • Theunis Krogh was die skuilnaam waaronder Stella Blakemore haar jeugreeks vir seuns - Keurboslaan-reeks - geskryf het. Sy het ook verskeie ander skuilname soos Annaliza Bierman en haar getroude naam, Stella Owen gebruik.

 

 

 

  • Cornelia Kruger is die skrywer van: ‘n Vrou vir eensaamheid, Rylopers en Vinkel en koljander.

 

  • Louis KrŁger is die skrywer van Son op die water, Gevaarlike land, Donkerboskind en Murasie in die stad.

 

  • Anzil Kulsen is die skrywer van die jeugroman, Zita.

 

  • C. H. Kuhn was beter bekend onder sy skuilnaam Mikro en was die skrywer van meer as 100 boeke. Kliek hier vir ‘n lys van sy boeke

Mikro 2

 

Bo 

   L

  • Martin Labuschagne se stories gaan oor die paranormale. Kodenaam Centaurus, en Op eie risiko is deel van die ProjekX-boeke.

 

  • C.J. Langenhoven het verskeie kinderboeke geskryf soos Loeloeraai (wetenskapfiksie verhaal), Brolloks en Bittergal en Die Krismiskinders. Van sy ander werke is Sonde met die bure, Herrie op die ou tremspoor en Mof en sy mense.

 

  • I.D. Lamprecht is die skrywer van kinderboeke sowel as speurverhale vir grootmense. Ghoen keer terug, Die koperperd en Oom Johnnie is van sy kinderboeke. Hy is bekend vir sy Skip Wessels- en Hugo Storm-reekse. Hy gebruik ook die skuilnaam Jan Latagan. Boeke soos Operasie skaakmat en Dank jou die duiwel was deel van die Klub 707 boekklub. Kliek hier vir ‘n lys van sy boeke

Id lampbrecht 2

 

 

  • Andrť Letoit is die skrywersnaam van die sanger Koos Kombuis. Hy het gedigtebundel “Suburbia” in 1981 die lig laat sien en “My nooi is in ‘n tikmasjien” - kortverhale in 1983. Hy het ook onder Andrť le Roux du Toit geskryf.

 

  • Andrť le Roux du Toit het “Nou’s die Kaap weer Hollands” geskryf . Hy het ook onder Andrť Letoit geskryf en is die skrywersname van die sanger Koos Kombuis.

andre letoit-kooskombuis2

 

 

  • Marlene le Roux se bekendste verhale is Groen is die Kleur van Genade, Sterling en Die prys van 'n witkruis.
  •  

  • Ren le Roux was die skuilnaam van Helena C Steyn

 

  • Ettienne Leroux is die skrywer van: Magersfontein, o Magersfontein en Sewe dae by die Silbersteins.

 

  • Marzanne Leroux-van der Boon skryf verhale vir volwassenes en jongmense. Boeke soos, Die wag vir die somer en Langebaan / Parys-retoer en Voor dit lig word.

 

 

  • Engela Linde het romans soos, Omdat die wind alleen is, Skerwe van geluk en Waar is die kleure heen, geskryf. Sy het ook as Engela van Rooyen geskryf.

 

    Freda Linde se verhale speel gewoonlik in die natuur af. Eenders en anders is haar nuutste boek.

 

 

  • Helena J.F. Lochner het ‘n verskeidenheid verhale en versies vir kleuters en kinders geskryf. soos Avontuurland, Kammaland, Kleuterland ens. Kliek hier vir ‘n lys van die kinderboeke

 

  • Carl Lohann is die skrywer van Lientjie en die slapers en Janfrederik in die toring.

 

  • Anna M. Louw ontvang die Scheepersprys vir Die voortreflike familie Smit. Sy het ook ‘n toekenning vir, Die Groot Gryse , ontvang, Die boek handel oor Pres. Paul Kruger. Lys van boeke

 

  • Liesl Louw skryf Anderkant Timboektoe

 

  • Peter Louw is skrywer van die Christelike jeugreeks “Nugget”. Van sy boeke is : Nugget die held, Nugget se bobbejaanstreke en Nugget en die seekat. Lys van boeke

 

  • Dirk Lubbe is die skuilnaam van Gerrie Radlof van die Buiter-reeks. Dirk Lubbe was die skrywer van onder andere Die Profeet-reeks, Vyf waens en Die geskeurde valskerm. Lys van boeke

Bo

   M

  • Maretha Maartens skryf jeug- en kinderboeke wat in die hedendaagse tyd afspeel, soos Moedhou Maria, dis donkermaan, asook historiese boeke soos, Gezina en die bruin wind, en Oor die rug van die draak.
  •  

  • Wendy Maartens is die skrywer se prenteboeke soos Lena se bottelboom.

 

  • Dot Malan was die skuilnaam van C.F. Beyers Boshoff. Hy het Slangetjies en Leertjies, onder die naam geskryf. Kliek hier vir ‘n lys van sy boeke

 

  • Villa Mans skryf romans soos, Vervloek is die harlekyn, Sneeu in die somer, Storm van genade en As die liefde wink.

 

  • Eugene Marais het vir ons ‘n skatkis deur sy gedigte nagelaat. Dink maar aan Mabalel en Winternag

 

 

  • Casper H. Marais is die skrywer van die Rooi Jan-reeks onder die skuilnaam Reinhardt Hendriks.

 

  • Catharina Maria Marais het boeke onder die skuilnaam Karin geskryf.

 

  • Kobus Maree is die skrywer van Proefwedstryd vir Wikus.

 

 

  • Empie Maritz het meer as 40 boeke geskryf. Bekende jeugverhale is Vlam in die Namib, Avontuur op Mars en Angsvlug uit Angola asook Besems en Buurvrouens.

 

 

 

  • Tinka Marx het verskeie vervolgverhale vir Landbouweekblad geskryf asook “Vlug na die horison” - haar eerste boek in 2009. Sy het ook “Waar die kondor draai” geskryf.

 

  • Dalene Matthee se boeke is baie gewild en reeds in verskeie tale vertaal. Sy skryf boeke soos, Fiela se kind, Kringe in die bos, Pieternellatjie van die Kaap. Die twaalfuurstokkie is 'n kinderboek uit haar pen. Klik hier vir ‘n lys van haar boeke.

 

  • Andrew McCallaghan het die kinderboek Krompootjies die dom spinnekop geskryf.

 

  • Rudolf Meiring het boeke soos Die Geheim van die Berghaan, Nastergal en Die stem uit die nag geskryf. Dit was die skuilnaam van Me.S. Ignatius Mocke

 

  • Stephanie Meiring skryf boeke / liefdesverhale soos Die laggende mandaryn (ou Kaapseverhaal), Die goue droom en die pad na die sterre.

 

  • M.E.R. is die skrywer van Die tweeling trek saam en Karlien en Kandas.

 

  • Deon Meyer is geen onbekende meer nie - inteendeel met verskeie toekennings soos die ATKV-prys vir Orion en Proteus en ander internationale boekpryse, hou Deon Meyer se boeke die belofte in om jou hart vinniger te laat klop... Kliek hier vir ‘n lys van Deon Meyer se boeke.

 

  • Naomi Meyer is die skrywer van Ruik jy die filmster?

 

mikro27

 

  • Annette Mocke was die skuilnaam van Anna Magdalena Barnard. Sy het boeke soos Agter die Newels en Boodskap uit die nag en Die gemaskerde ruiter gekryf.

 

  • S. Ign Mocke

 

  • S. Ignatius Mocke het boeke soos Asperien vir muise en Liedere van Salomo geskryf. Het ook onder die skuilnaam Mynhardt Fourie geskryf.

 

 

 

  • Joey Mostert is bekend vir haar kookboeke. Daar het verskeie boeke in die “Fynproe met Joey” verskyn asook ander kookboeke. Van die kookboeke is ook in Engels beskikbaar. Kliek hier vir ‘n lys van haar kookboeke

 

 

  • Hendrik Mulder het die boek “Die suidpunt roep” geskryf wat gebasseer is op die lewe van Guillaume Chenut.

 

 

Ena Murray 4

 

  • Zelia Myer was die skuilnaam van Elizabeth Reyneke.

 

Bo

 N

  • Jackie Nagtegaal is die skrywer van Daar's vis in die punch en Abraka dabra.

 

  • NataniŽl is nie net bekend op die verhoog nie maar het al verskeie boeke geskryf wat insluit - Rubber, Excuse me en Oopmond. Kliek hier vir ‘n lys van NataniŽl se boeke.

 

 

 

 

  • Hesma Nel het talle boeke geskryf wat op Arendskruin afspeel. Historiese boeke soos 'n Held hakkel mos nie en Dwarstrek oor die Drake.

 

 

 

Bo 

 O

 

  • Lourens Oberholzer het talle romans geskryf soos Lief en leed, Lushof se Prinsessie en Die goud in jou hart.

 

  • D. J. Opperman sal veral onthou word vir die samestelling van verskeie verseboeke wat insluit: Groot verseboek, Klein verseboek, Junior verseboek, Senior verseboek, Die kleuter-verseboek. Kliek hier vir meer inligitng oor gedigte in die verseboeke / digbundels

 

  • Johan Opperman het ‘n fiksie getiteld Soewernier uit die vreemde en Liefde is ‘n tolbossie, geskryf.

 

  • Janie Oosthuysen skryf stories soos Ouma Hester en die Dreadnought Merk 111 en Juffrou Luisenbosh en die breinwassers. Janie is ook die vertaler van die Harry Potter-boeke in Afrikaans.

 

 

 

  • Zulfah Otto-Sallies is die skrywer van Diekie van die Bo-Kaap.

 

  • Stella Owen die getroude naam van Stella Blakemore. Sy het ook ander skuilname soos Theunis Krogh en Annaliza Bierman gebruik

Bo

    P

 

  • Elize Parker skryf veral ontspanningsromans vir volwassenes. Haar eerste tienerroman is Moenie vir Ma sÍ nie.

 

  • Henning Paulsen se stories gaan veral oor rekenaars en die internet. Die Webraaisel en Die rekenaarvirus is deel van die reeks Internet onbeperk.

 

 

 

  • Chris Pelser se jeugboeke is onder andere Die ander wenpaal en As Pa eendag huis toe kom. Baie van sy boeke was voorgeskrewe boeke by skole

 

 

  • Andries Albertus Pienaar was beter bekend as Sangiro. Kliek hier vir boeke deur Sangiro geskryf.

 

  • Ernest Pienaar was die skuilnaam van Ernest Turner en het boeke soos Anderkant die sterre en Die dominee vertel, geskryf.

 

 

 

  • Annemarie M Pieterse het verskeie verhale geskryf soos Nag in Sareda (woestynverhaal), Die adelaar van El Moerat en Lyk sonder hande en Madonna van Dennehof geskryf

 

  • Emily Pieterse het tienerboek, Bewakers van die heilige kom asook As die skansmure verbrokkel, geskryf.

 

 

  • Rian Pieterse skryf kinderstories in die Siembamba reeks asook Die Koningin van Skeba se tydmasjien. Het meer as 60 kleurterboeke gepubliseer.

 

  • Fransi Phillips skryf veral kortverhale vir volwassenes, maar ook tienerfiksie soos 'n Baie lang brief aan Rolf.

 

 

  • Minnie Postma is veral bekend vir haar Sotho-verhale. Sy is die moeder van die bekende Wille Martin

 

 

  • Martie Preller skryf vir van jonk tot oud; verhale vir tydskrifte asook boeke. Vele titels om van te kies: Jy en Toetenkat; wetenskapfiksie in In die tyd van Esob en kinderstories soos Balkie en Babalela.

 

 

 

  • Adv P J Pretorius se boek Volksverraad - Waarom? (1996) en Volksverraad (2001) oor Suid-Afrika se toekoms, is wyd gelees.

 

 

  • Daan Prinsloo het die biografie van oud-pres. PW Botha, Stem uit die Wildernis, geskryf.

 

  • Louise Prinsloo is bekend vir haar Gedaantes en Geraamtes-boeke. Sy skryf ook 'n groot verskeidenheid ander boeke.

 

  • Mara Prinsloo het verskeie liefdesverhale geskryf soos Die gebreekte kruik, Laat daar blomme wees en Laat vreugde. Kliek hier vir ‘n lys van haar boeke.

Bo

    Q 

Bo

    R

  • Jan Rabie is die skrywer van wetenskapsfiksie en surialistiese verhale. Die seeboek van die sonderkossers waarvoor hy die Scheepersprys ontvang het. Jan Rabie se hoofkarakter in Mens alleen is ook ‘n buitestaander.
  •  

  • Elza Rademeyer het haar debuut met Kronkelpad na geluk gemaak. Sy het ook Storms van die liefde en Mallemeule van die liefde geskryf. Sy is ‘n bekende by Huisgenoot-lesers. Kliek hier vir ‘n lys van haar boeke.

 

 

 

  • Fanus Rautenbach was nie net ‘n bekende radio-omroeper nie, maar het ook vervolgverhale /boek “Staal Burger” , Lach Noch 'n Slach Saam Met Fanus Rautenbach, asook die medeskrywer van die fliek “You Must Be Joking!”. Lys van sy boeke

 

 

  • Elizabeth Reyneke het ook die skuilnaam Zelia Myer gebruik.

 

  • Adriaan Roodt het boeke soos Vuur vir die altaar, Vlug my beminde en Ek sing van die wind, geskryf. Dit was die skuilnaam van Severus Gerhardus Smidt.

 

  •  Karlien Roos het Jessica geskryf.

 

  • Kowie Rossouw se boeke vir jongmense is Wie se hart kan dit dan hou? en Die pad oor die berg kom huis toe. Sy skryf ook lirieke vir sangers soos Randall Wicomb.

 

  • Anna Rothman is die skrywer van diereboeke soos Kraai-hulle en Kriek-hulle.

 

 

 

 

  • Lize Roux skryf die gewilde jeugreeks - Stalmaats. Dit is ook die skuilnaam van Jaco Jacobs. Lees meer van sy boeke.

 

  • Rona Rupert se jeugverhale speel meestal in die Kaap af. Wegloopwinter, Woorde is soos wors is boeke wat teen die agtergrond van 'n jeugsirkus afspeel.

Bo    

    S

 

  • Petra Sassen skryf Die jaar toe Lara dertien was en Plek van die swart eende.

 

 

  • Riana Scheepers is 'n veelbekroonde skrywer vir volwassenes. Haar eerste jeugboek is Blinde Sambok.

 

  • Solet Scheeres skryf liefdesverhale vir tieners. Onder die oorkoepelende naam Klub 17, het onder andere Fransisca en Stevie verskyn.

 

 

 

 

  • Sita (S.S. de Kock) is die skrywer van die Mientjie-reeks en Janette, die dogter wat nie 'n dame wou word nie. Ander titels is :Uit Juffrou se Dagboek , Die verlore droom en Uit die Puine.

 

  • S.H. Skaife het onder die skuilnaam Hendrik Brand boeke soos Adriaan Hugo en Die swart hand geskryf.

 

 

  •  S.G.(Severus Gerhardus) Smidt het onder verskeie skuilname gepubliseer soos : Donald Fouchť, Johann van der Post en Adriaan Roodt. S.G. Smidt het Die Kaapse Rebel - Die oorlogsavonture van kommandant Edwin Conroy tydens die Tweede Vryheidsoorlog, geskryf.

 

  • Hannes Smit is 'n jong skrywer van Stellenbosch. Die Zombies en Ans se geheim het uit sy pen verskyn.

 

  • Hettie Smit se Sy kom met die sekelmaan is in die vorm van dagboekaantekeninge wat ‘n direkte weergawe van haar emosies is.

 

  • Topsy Smith het die Trompie-boeke asook die Hendrik Hofmann-reeks en ook die Gampietjie-jeugboeke, geskryf. (Hierdie is 'n skuilnaam van Mathys Gerhardus Smith wat ook as Bettie Naude die Saartjie-boeke geskryf het.) Lys van Topsy Smith se boeke

 

  • Wilbur Smith is geen onbekende nie met talle toptreffers. Lees meer oor boeke soos Die engele ween en Selfs satan sou sidder. Kliek hier om meer te lees van sy boeke in Afrikaans vertaal.

 

 

  • Annelize Snyman se jeugverhale is Arka, Ula van die see, Balthsasar en Sandedans.

 

 

  • Maritha Snyman is die skrywer van die Maats-reeks in die ReŽnboograntreeks. Sy is ook 'n samesteller van die Lekker lawwe lagboeke. Kliek hier vir ‘n lys van die ReŽnboogrant reeks

 

 

 

  • Jan Spies het ‘n reeks van vertellings in boekvorm : Pille vir servette, Voetvolk, Poort deur die koue en Profeet met kondensmelk. Kliek hier vir ‘n lys van boeke

 

 

  • Elsabe Steenberg se stories handel gewoonlik oor kinders wat bietjie anders as ander is. Sy skryf boeke vir kleuters soos Eendag die blou voŽl, vir kinders: Rooi kanarie hoepelbeen en vir tieners: Boom bomer boomste. Kliek hier vir ‘n lys van haar boeke.

 

  • Alet Steenkamp skryf tienerboeke soos SMS'e, skurke en spinnekoppe.

 

 

  • Carl Steyn is bekend vir sy sportverhale Vlinder 2 en Middelvoor. Hy is ook die skrywer van Peet en die rekenaarridders.

 

 

 

  • Helena C Steyn het ook onder die skuilnaam Ren le Roux gebruik

 

 

  • M Steyn van Rooyen het verskeie boeke geskryf wat insluit die goudrif asook En ewig sing die liefde en die Geheimsinnige vlieŽnde piering. Kliek hier vir ‘n lys van boeke.

 

 

 

  • Johnita Swart skryf jeugverhale soos En toe kom Fred en Die teken.

 

 

  • Nel Swart (Jo Jooste) is die skrywer van Elk vir mekander en Weghollers wen nie.

  

  • Vincent Swart is die skrywer van die Nagmerrieboeke. Videomanie, Betowering, Kinderspeletjies en Droomnet is deel van die reeks.

Bo

 T 

 

  • Sanet te Groen skryf boeke soos Straat van verlore drome Ontsluit die grendels en Troebel waters.

 

  • Ria Terblanche het die Vermiste Bruid gekryf

 

  • Elske te Water is die skuilnaam van F. A Venter van die boeke oor die Groot Trek-faam. Onder die naam is “Teen die afgrond” uitgegee.

 

 

  • Totius was die skuilnaam van dr. J.D. du Toit en het o.a. skemering en Bybellande deurreis geskryf

Bo

      U 

  • Liesbet Uys skryf boeke soos Voor dit lig word.

Bo

       V

  • Jurg Vaber was die skuilnaam van ds Adriaan Johann Victor Burger. Onder die naam Vaber is Ons tuin en Gods tiun asook tien jong meisies gepubliseer.

 

  • Marita van Aswegen is die skrywer van Roer jou riete, Pampas.

 

  • Sjanť van Aswegen se eerste verhaal, Mietjie van Muisedam, is met die hand geskryf.

 

 

  • Dolf van Coller is die skrywer vn die jeugroman, Skoonveld.

 

 

 

  • C.M. van den Heever se plaasromans sluit in Somer. Op die plaas, en Laat vrugte. Sy werke het ‘n stemmingsvolle atmosfeer en handel dikwels oor die ondergang van die boer op die plaas.

 

 

  • Christo van der Merwe het liefdesverhale soos Die klawervlek en Boeie van ‘n banneling geskryf

 

  • Elizabeth van der Merwe was die mede-samesteller van Die Kleuterstorieboek (1966), wat verskeie kere herdruk was.

 

 

  • Petru van der Merwe het liefdesverhale soos Tamboerskloof se erfgename en Nooientjie van oor die see

 

  • Prevot van der Merwe skryf “Skoenlappers vlieg voor brekfis” en “Poppe wil nie altyd dans nie”.

 

  • Ella van der Mescht het verskye romans geskryf soos “Soos die Jangroentjie kom”, “Sy mooiste storie” en “Van varings en steekgras “. Boekelys.

 

Jan J van der post

 

  • Johann van der Post het boeke soos Bedrog by die Wieg, Die Vreemde Vrou, Sateliete van satan en Blaas hoog die Haat geskryf. Dit was die skuilnaam van S.G Smidt. Hy het ook as Adriaan Roodt geskryf. Lys van Johan van der Post se boeke

 

 

 

 

 

 

 

  • Betsie van Niekerk hou van verhale wat in die natuur afspeel. In Gamkab onderneem Louis en sy pa 'n kanovaart op die Oranjerivier. Sy is ook die skryfster van Die Rooiberg is hol.

 

  • Dolf van Niekerk pak reeds die tema van die buitestaander en die mens sonder vastigheid aan in Die son struikel (1960). Tipies van die eksistensialisme val die klem op die konkrete mens en sy probleme. Dolf van Niekerk se verhale is vir jongmense is Die haasvanger, Skrik kom huis toe en Karel Kousop.

 

  • Joey G. van Niekerk het jeugverhale soos Robbie die robotmannetjie, Speurder Robbie, Robbie maak moles en Robbie en die dwelmbende geskryf.

 

  • Louise van Niekerk is die skepper van die ReŽnboograntreeks en die Monstermaanboeke. Tienertantrums, Wat borrel in die pot? en Drome en dramas is van die stories wat sy geskryf het.

 

leon van nierop 4

 

  • Mary-Ann van Rensburg is die skryfster van jeugverhale soos Die geur van jasmyn, Die wit duif en Ontdekkings.

 

  • Roelf van Rensburg is die skrywer van jeugverhale soos Die nagboek, Die droomboom en Gooi hom in die sloot. Hy was ook die vertaler van die kinderboeke : Natuurbiblioteek

 

  • Engela van Rooyen het 'n groot klomp jeug- en kinderboeke geskryf. Bekendes is die Gesieboeke (Gesie van Sonsig, Gesie maak lig) en Die duiwe van Botala. Sy skryf ook verhale vir volwassenes. Sy het later as Engela Linde meer as 37 boeke die lig laat sien.

 

  • Marietjie van Rooyen is voltydse skrywer, vertaler en redigeerder. Sy het Die Vyfletterwoord geskryf.

 

  • Nanette van Rooyen skryf stories met lekker titels soos: Houtpapegaaie praat mos nie, Lila langs die rietkuil, Die groen koei en Maaneiers. Sy skryf ook kortverhale vir grootmense.

 

  • Piet van Rooyen het boeke soos Rondom ‘n boorvuur, Die spoorsnyer en Die olifantjagters, geskryf.

 

piet van rooyen

 

  • M Steyn van Rooyen het verskeie boeke geskryf wat insluit Goudrif asook En ewig sing die liefde en die Geheimsinnige vlieŽnde piering en Deur die klankgrens. Kliek hier vir ‘n lys van boeke.

 

 

  • A.M. van Schoor het die Tarzan-reeks uit Engels vertaal. Tarzan was deur Edgar Rice Burroughs geskryf

 

 

  • Jan van Tonder se jeugverhale is Sagie en Die kind.

 

  • Morkel van Tonder het onder ander die boek - Die sneeu bly altyd wit (verhaal van Scott se rampspoedige reis na die Suidpool) geskryf.

 

  • Annico van Vuuren is die skrywer van Boetebossie en 'n Vlermuis vir kersfees asook spookstories - Kainsteken. Kliek hier vir ‘n lys van haar boeke

 

 

 

  • Anette van Zyl skryf boeke soos Medalje vir 'n wenner

 

 

  • Nico Velden het Die gevreesde ruiter geskryf

 

 

Ben Venter- skrywer met bubo

 

 

  • Eben Venter skryf Ek stammel ek stammel en Foxtrot van die vleiseters

 

  • F.A. Venter se romans ontgin Bybelse en godsdienstige tema’s (Man van Cirene). Swart pelgrim beeld weer die wedervaringe van ‘n swart man uit ‘n landelike omgewing in ‘n geÔndustrialiseerde stadsomgewing uit. Geknelde land, Gelofte land, Offerland en Bedoelde land handel oor die Boere se oorlewingstryd tydens die Xhosa aanvalle in die negentiende eeu en die Groot Trek. Onder die skuilnaam Meiring Fouche skryf hy saam aan die Swart Luiperd-reeks. Hy skryf ook onder die volgende skuilname : Elske te Water, Renť Stegmann and Marius de Jongh. Kliek hier vir ‘n lys van F A venter se boeke.

faventer36

 

 

 

  • Arnold Vermaak is 'n jong skrywer wat met die jeugverhaal Buys gedebuteer het.

 

 

  •  Annemarie Vermeulen het Klei vir die pottebakker, geskryf.

 

  • Elizabeth Vermeulen het boeke soos die reeks “Deel I - Deel III “Temmers van die Noordweste” , “Stormlaagte” en “Elsa” asook “Vlinderita “, ReŽnboog in die skemering en “Die hoogste troef” geskryf. Kliek hier vir ‘n lys van Elizabeth Vermeulen se boeke

 

  • Jan Vermeulen het die Sanlamprys gewen vir Geraamtes dra nie klere nie.

 

 

  • Fanie Viljoen is die skrywer en illustreerder van Slym, die verhaal van die eerste wurm wat in 'n paddakonsert opgetree het en die jeugboek Breinbliksem.

 

  • A.G. Visser is veral bekend vir sy kinderversies.

 

  • A.J.J Visser het 'n groot klomp kinderverse geskryf, en ook poŽsie vir volwassenes.

 

  • Lambert Visser skryf boeke soos Die rooi masker.

 

 

Anoeschka von Meck

 

 

 

  • Stoffel Vorster is een van die skuilname van Ernest Turner.    

Bo

  W

  • Jan Waltman het Die gelukmaker (Klub 707) geskryf

 

  • Marie Warder het boeke soos Deur sonskyn en skaduwee geskryf. Kliek hier vir ‘n lys van haar boeke

 

  • Jan van der Merwe Wapenaar het ook onder die skuilnaam Konstant Kamerling geskryf. Van Wapenaar se boeke is Begraafde geld en ‘n Vrystaatse vakansie.

 

  • George Weideman se nuutste jeugverhaal Dana se jaar duisend speel in die middeleeue af. Ander boeke is Los my uit, paloekas!, Optog vir die aftjoppers en Die geel komplot.

 

  • Annemarie Wessels het boeke soos in een juk en Die tweeling broers geskryf. Dit was ook die skuilnaam van van Mary Ann Elizabeth Adler.

 

  • Ellen G White is veral bekend vir die invloed wat sy gehad het by die Sewedag-Adventiste kerk. Kliek hier vir ‘n lys van haar boeke in Afrikaans soos Klimaks van die eeue.

 

 

  • Gretel Wybenga het die stories vertel van Malie en Maggie soos Malie en Maggie en die veertig kalkoene. 

Bo