http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Rooi Ridder

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570,

Elarduspark, 0181

Die Rooi Ridder - reeks is geskryf deur die Leopold Vermeiren

Honderde jare gelede, in die dae toe kasteelhere nog oor die besittings en lewe van hul onderhoriges beskik het, het die rooi ridder deur die bosse geswerf. Hy het ‘n rooi kleed gedra en op ‘n swart perd gery. aan sy sy was sy swaard; oor sy skouer het sy boog en pylkoker gehang.

Die rooi ridder was die skrik van wrede kasteelhere, maar die vriend en beskermer van die arme. As hy sy pyl op iemand gerig het, was die skoot nooit mis nie; as hy sy swaard teen ‘n vyand getrek het, was daar geen hoop vir sy teenstander nie.

Vir geen gevare het die rooi ridder gestuit nie. Die wrede onderdrukkers het hul tande gekners as hulle sy naam hoor. Hulle het hom in lokvalle gelei en soms selfs gevangene geneem. Maar geen toue kon die rooi ridder boei nie, en in geen tronk of kerker het hy gevangene gebly nie. As hy self nie meer raad gehad het nie, was daar nog altyd sy troue helper Koenraad.

Die avonture wat die rooi ridder beleef het in sy stryd teen ongeregtigheid sal elke seun meevoer tot die dae toe elke man nog sy man moes staan teen die baie gevare wat gewag het - varal as dit ‘n man was wat gevaar gesoek het.

Titels in die reeks is :

  1. Die Rooi Ridder
  2. Die Rooi Ridder Oorwin
  3. Die Rooi Ridder Kruisvader
  4. Die Rooi Ridder in die Brandende Toring
  5. Die Rooi Ridder in Gevaar
  6. Die Rooi Ridder in die Leeukuil
  7. Die Rooi Ridder Val Aan
  8. Die Rooi Ridder op die Ysterbrug

koop 'n boek 4

 

 Die Rooi Ridder oorwin

Die rooi ridder oorwin - Leopold Vermeiren

 

Die rooi ridder in die brandende toring - Vermeiren

Die rooi ridder in die brandende toring - Leopold Vermeiren

 

rooi ridder- die rooi ridder val aan vermeiren

Die rooi ridder val aan - Leopold Vermeiren

 

koop 'n boek 4