http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Rooi masker reeks

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570,

Elarduspark, 0181

Die Rooi Masker-reeks is deur Mimosa-uitgewers (EDMS) Bpk uitgegee.Die Rooi Masker-reeks het uitstekende speurverhale, moord-, avotuurverhale en ander spanningsverhale ingesluit.

Mimosa-uitgewers (EDMS) Bpk het ook die Waterlelie-reeks en Oupa-reeks uitgegee. Die Waterlelie-reeks het romans en liefdesverhale bevat, tewyl die Oupa-reeks meer vir die bejaardes bedoel was. Alhoewel alle oupa’s die reeks sal geniet, is ander lesers nie uitgelsluit nie en sal hulle ook die verhale geniet.

Die Rooi Masker-reeks sluit die volgende boeke / titels in:

  1. Dwaalweë van die liefde - Hermie Hendriks
  2. Verdoemenis van Mambashoek - R Hendriks
  3. Skatkis van satan - Hermie Hendriks
  4. Vreemdeling in die huis - R Hendriks
  5. As die muur kon praat - J van Elders
  6. Dogter van Lucifer - Mark Preston
  7. Vervloek is hy - André Rousseau
  8. Vallei van die groen monster - Gilbert Gibson
  9. Verskrikking van die eenoog uil - Christa Steyn
  10. Ankertou van die liefde - J van Elders
  11. .
  12. .
  13. .
  14. .
  15. .
  16. .
  17. .                       Help ander versamelaar en stuur asseblief enige ontbrekende
  18.                        titles aan andre@springbokboeke
  19. .
  20. .
  21. .
  22. .
  23. Die gruwel van die sekel -André Rousseau

 

 

 

As die muur kon praat - J van Elders

rooi masker-reeks no 6 - mark preston

Dogter van Lucifer - Mark Preston
Rooi Masker reeks no 6

 

rooi masker-reeks no 10-Ankertou van die liefde - J van Elders

Ankertou van die liefde - J van Elders
Rooi Masker reeks no 10

Hierdie aanvallige nooientjie het gemeen dat sy mans en haar eie geslag ken. Dog eers toe sy die lewe in sy naakte werklikheid ontmoet het, het sy reg besef ...

 

Lees ook verhale in die MASKER REEKS

 

rooi masker-reeks no 5 - As die muur kon praat - J van Elders

As die muur kon praat - J van Elders
Rooi Masker reeks no 5

Eendag het die stom muur besluit om te praat ...

 

Lees ook ander boeke van J van Elders

Lees ander boeke deur Mark Preston

 

rooi masker-reeks no 22- Die gruwel van die sekel

Die gruwel van die sekel - André Rousseau
Rooi Masker reeks no 22

In hierdie verhaal is die vreedsame plaaslewe onverwags oorrompel deur ‘n gewetenlose bende wat vir niks sal stuit nie.