http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php
|
|
|
|
|
|
Die reeks van vier boeke is geskryf deur Joey G. van Niekerk
Speurder Robbie Grootdoenerig wil Robbie, die robotmannetjie, die Rooi Kring-bende beindruk met sy slip “pa”, die professor wat hom gemaak het. aan almal wat wil luister, vertel hy by die skool van Prof se opsparaakwekkende wetenskaplike uitvinding wat Prof geheimsinnig in ‘n swart kissie in sy kluis bêre. Die poppe begin dans as die kissie gesteel word, en as Robbie en sy maats daarna soek. In ‘n verrassende ontknoping word die geheim van die swart kissie opgeklaar. Maar die slot dra ook ‘n boodskap: die wetenskap is ook ‘n gawe aan die mens solank die mens meester van sy uitvindings bly. Maar as die mens slaaf wordvan sy eie uitvindings, dan word die wetenskap ‘n monster wat alles en almal vernietig wat hy veronderstel was om te dien.
|