|
ds Peter Louw se Nugget reeks (Chritelike jeugboeke) is as gevolg van hul gewildheid verskeie kere herdruk.
In die voorwoord in Nugget se bobbejaanstreke word die volgende geskryf:
“Oral het seuns en dogters my getreiter omtrent ‘n nuwe Nugget-boek. Predikante het gebel en gekla dat hulle Nugget-stories gedaan geraak het. Hulle wou weet wanneer ‘n nuwe reeks verhale gaan verskyn.”

Hier volg ‘n lys van die Nugget- reeks:
Omnibus 1 :
- Nugget se ervarings
- Nugget se bobbejaanstreke
- Nugget die held
Daar is ook vir diegene wat oorsee verhuis het ‘n troosprys - “Nugget in the bushveld.” Nou kan jul kinders deelhę aan die reeks in Engels!

voorblaaie van : Nugget se bobbejaanstreke - Nugget se ervarings en Nugget en die seekat Al die boekies is beskikbaar in sagteband.

Voorblad van Nugget die held.1991 uitgawe in sagteband. - geskryf deur ds Peter Louw



Nugget Omnibus met drie heerlike stories van Nugget Die boek is beskikbaar in hardeband en al die stories is geskryf deur ds Peter Louw
- Nugget se ervarings
- Nugget se bobbejaanstreke
- Nugget die held

Nugget en Sussie se kaskenades - deur ds Peter Louw

Nugget en die vuurpyl - deur ds Peter Louw

Nugget in the bushveld - deur ds Peter Louw Die boek is beskkkbaar in sagteband en is A4 grootte. Die ideale geskenk vir oorsese familie met Suid-Afrikaanse bande. Hanlie Venter was verantwoordelik vir die kleur illustrasies.
Lees ook die Fransie en Sannie reeks
|