http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php
|
|
|
|
|
|
Die Natuurbiblioteek is uitgegee deur J.P.van der Walt en Seun (Edms) Bpk. in 1977. dit was oorspronklik uitgegee deur Angus and Robertson (U.K), Ltd London. Vertaal deur Roelf van Rensburg Die Natuurbiblioteek is ‘n Nuwe reeks volkleur-boekies wat in besonderhede verduidelik hoe diere lewe, wat hulle eet en hoe hul kleintjies gebore word. Elke boekie beeld die lewe van een besondere dier uit, beskryf in ‘n bekoorlike prenteverhaaltjie sy gewoontes en avonture, en die ander diere en plante wat deel is van sy omgewing. Die lewendige teks en uitmuntende illustrasies sal kinders en volwassenes ‘n groter waardering gee vir die wonderwëreld van die natuur. Boeke in die reeks:
Natuurbiblioteek - Die padda
Natuurbiblioteek -Die eekhoring
|