http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Nataniel boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Skaars Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns
  • Afrikaanse boeke
  • Gewilde Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Nataniel is nie net op die verhoog en televisie te sien nie. Hy het ook verskie boeke geskryf wat die volgende titels insluit:

  • Dancing with John - Boek geskryf deur Nataiël
  • Die Nataniel-Kombuis - Boek geskryf deur Nataiël
  • Excuse me - Boek geskryf deur Nataiël
  • Kaalkop - Boek geskryf deur Nataiël
  • Maria Maria - Boek geskryf deur Nataiël
  • Nataniel - food from the white house - Boek geskryf deur Nataiël
  • Oopmond - Boek geskryf deur Nataiël
  • Rubber - Boek geskryf deur Nataiël
  • Tuesday - Boek geskryf deur Nataiël

NATANIEL dancing with john

Dancing with John
Boek geskryf deur Nataiël

’n Jong man besluit om sy verlore skoolvriend te gaan opsoek. Dancing with John is die verhaal van sy reis deur Suid-Afrika.

 During 1991 Nataniël took to the road for 3 months, and gave sold-out performances nationwide of his bilingual cabaret Dancing with John. This book contains the complete script plus a collection of photographs from that production.

 

NATANIEL oopmond

Oopmond
(21 kortstories)

Boek deur Nataniël

“Met dié gaan die Parlement se voordeur oop en daar staan die hele regering. Heel voor in die middel staan Antie Huibrie met my doos beskuit. En die Minister begin sy toespraak. Hy sê, Nataniël, omdat jy so slim is, neem ons jou hiermee as ons nuwe President.

“Ek wil nog protesteer, maar almal waai net hulle vlaggies en Antie Huibrie kom baie dramaties die trap af met my doos. Op daai oomblik kom Phyllis, met wat heel moontlik die laaste Arabesque van haar loopbaan was, om die hoek en tref Antie Huibrie vol in die wind. Ek, Antie Huibrie, Phyllis en die doos is by die trap af…”

Nataniël is op sy onstuimige beste in Oopmond, ’n versamelik kortverhale, insluitende stories uit ses van sy kabarette, plus die volledige teks van sy opspraakwekkende White Soul, wat landwyd groot gehore getrek het.