http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php
|
|
|
Marie Warder het verskeie boeke geskryf wat die volgende insluit:
April in Portugal ’n Jong Suid-Afrikaanse nooientjie van Portugese afkoms het die geleentheid om ’n groot erfporsie in Portugal te bekom. Maar dan moet sy eers aan haar neef, die markies Ricardo de Monzaras, bewys dat sy dit waardig is. Hy moet beslis of sy en haar onbekende Skotse neef die erfporsies gaan ontvang of nie. Bestel boeke aanlyn by www.lizmar.co.za Lees ook liefdesromanse deur Susanna M Lingua Samaritaan van die Sahara In ‘n geheime skuilplek in die Sahara word dokter Dominic Verwey deur ‘n Indiër aan ‘n geheimsinnige bendeleier voorgestel as Sahbena el Hakim – my vriend die dokter. Maar spoedig word hy meer as dit. Spoedig staan hy bekend as Hamid Pasja, die gevreesde; die man wat die rykes van Kaïro beroof, maar wat nooit ‘n arme vlugteling sal wegwys nie. In sy geheime skuilplek bou hy ‘n hospitaal op wat deur die rykes se ‘goedgunstige bydraes’ in standgehou word. Al hierdie dinge sou nie nodig gewees het nie as ‘n ewe geheimsinnige man, die bei Abdel Sjaria, nie mense ontvoer en dwing om in sy werkkampe te arbei nie. Dominic moet met sy rooftogte voortgaan tot hy die bei se ware identiteit vasgestel en hom ontmasker het. En op een van hierdie rooftogte kruis sy pad met die van Therèse, gewese kroonprinses van Sorawië, vir die eerste keer. Maar dis nie vir die laaste keer nie, want sy broer, Phillip, word ernstig siek en hy het ‘n verpleegster nodig om hom op te pas en Therèse het kennis van tropiese siektes… Samaritaan van die Sahara is ‘n meesleurende liefdesverhaal wat hom net na die Eerste Wêreldoorlog in Egipte afspeel.
lees ook ander woestyn liefdesverhale - kliek hier lees ook boeke deur Pets Marais Lees ook boeke van Konsalik Lees ook liefdesverhale van Chanette Paul Bestel boeke aanlyn by www.lizmar.co.za lees ook ander Egiptiese verhale In Engels:
Boeke volgens jaar van uitgawe
Bestel boeke aanlyn by www.lizmar.co.za Bestel boeke aanlyn by www.lizmar.co.za Bestel boeke aanlyn by www.lizmar.co.za Bestel boeke aanlyn by www.lizmar.co.za Bestel boeke aanlyn by www.lizmar.co.za Bestel boeke aanlyn by www.lizmar.co.za
|