http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php
|
|
|
|
|
|
Dit is pret om speel-speel te leer met ‘n Lig-en-loer-boek Onder die klap van elke prentjie is antwoorde op allerhande vrae:
En as jy nie weet nie, maak dit nie saak nie. Lig net die klappie op -en loer! ‘n Nuwe soort leerboek vir die kleinspan deur Eric Hill, skepper van die lieftallige hondjie OTTO. Lys van Lig-en-loer-boeke:
|