|
Derick Jacobs het onder verskeie skuilname sy boeke gepuliseer (4 skuilname en sy eie naam). Hier volg ‘n lys van sy boeke:
Len Anthony
- Blink soos diamante -1973 (Die ure agter ons - 1981)
- Ver lê die more - boek deur Len Anthony
- Sending Noord na moord
- Onder die Blink Sterre -1972 (Soveel blink beloftes)
- Skaduwee oor La Bohême - 1973 (Die mooiste droom)
- Skat van die Namib - 1976 - boek deur Len Anthony
- Platform 15 -1976
- Terwyl Branders Ruis - 1979 (Geskryf deur Len Anthony en Dewald Brink)
- Die Jagter - 1979 (Geskryf deur Willie van Rensburg en Len Anthony)
- Alles net vir Monica - 1979 (Geskryf deur Dewald Brink en Len Anthony)
- Soveel Blink Beloftes - 1980 (1972 verskyn as Onder die Blink Sterre)
- Nag van die duiwel - 1988 - boek deur Len Anthony
- Die sluiper - boek deur Len Anthony
- Huis teen die berghang - boek deur Len Anthony
- Vrees het ‘n weerklank - boek deur Len Anthony



Derick Jacobs
- Onrus oor Casa Mia - 1974 (het in die tydskrif Pronk as vervolgverhaal verskyn)
- Onrus oor La Boheme - 1975 (het in die tydskrif Ster as vervolgverhaal verskyn)
- Jy ook, Lize -1976
- Die Geur van Vryheid -1983
- ‘n Gas om middernag - 1987
- ‘n Laksman op loer -1987
- Onrus oor Casa Cuna
- Nag van vergelding
- Die klank van geld
- Uur van vergelding
- Aan jou my beminde (lewensverhaal van Beethoven)
- So skryf jy ‘n storie
- Wyn, nektar van die gode
- 2 Reekse Siembamba kleuterstories (22 boekies)

Rena de Kock
- Die Jongste Raubenheimer - 1975 (Seuns van ouman Raubenheimer)
- Lisa van die Woud - 1977.
- Die banneling - 1980 (In samewerking met Willie van Rensburg)
- Oase van Geluk - 1983
- Nabot se wingerd - 2003 (As vervolgverhaal in Rooi rose verskyn)
- Vallei van verlange
- Maar een keer in jou lewe
- Waters waar rus is
- Ben de Wet se meisiekind

Henriette Fouché
- Reik na die sterre
Susan Maree
- Lied van die aandblom
Derick Jacobs was ook mede samesteller van verskeie Siembamba boeke


Let daarop dat Springbokboeke slegs inligting verskaf. Ons verkoop wel boeke - aanlyn sowel as in ons winkels in Pretoria. Bestel gerus van die boeke by www.lizmar.co.za of kontak ons by 012 345 4040
|