http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php
|
|
|
|
|
|
Hierdie reeks amusante stories is spesiaal vir beginnerlesers geskep. Die groot lettertipe en herhaling van karaktername en elemente in die verhale maak die lees nog makliker en meer genotvol. Op die laaste twee bladsye van elke boek is daar ‘n lysie woorde it die storie wat die kind se waarneming en leesvaardigheid help verbeter. Daar is vier titels in die reeks:
Die vergeetagtige spinnekop (oorspronklike titel: The forgetful spider) Vertaling deur Riëtte Botma, 1989
Die skaam volstruis (oorspronklike titel: The shy ostrich) Vertaling deur Riëtte Botma, 1989
|