http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Ladybird prenteboek

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570,

Elarduspark, 0181

Ladybird se PRENTEBOEK-reeks

Die eerste boeke waarna ‘n kind kyk, is net so belangrik as enige ander waarmee hy in sy lewe te doen sal hê. 

As hulle plesier en bevrediging verskaf, is dit seker dat ‘n goeie grondslag gelê word vir n Iiefde vir boeke en lees.

Die afbeeldings in hierdie Tweede Ladybird-prenteboek is so beplan dat die kind dit sal geniet om die verskillende voorwerpe te herken en te noem. Daar is net genoeg detail op elke prent om kommentaar uit te lok en geselskap met moeder of onderwyseres aan te moedig. Laasgenoemde moet dus vryelik oor die prente gesels; op die manier word die kind se woordeskat opgebou. Babataal behoort altyd vermy te word.

Ladybird- n tweede prenteboek

Voorblad van die Ladybird se Tweede Prenteboek

Terug na ander reekse in Ladybird - Kliek hier

koop 'n boek 4

 

 

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmar.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmar.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738