http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php
|
|
|
|
|
|
Kies-jou-eie-avontuur reeks is boeke uitgegee in die laat 1970’s en vroeg 1980’s deur Tafelberg uitgegee. Jy is die held in ‘n wonderlike speur-avontuur. Jy sal dit geniet om die boeke te lees. Hierdie reeks boeke verskil van al die ander boeke wat jy al gelees het, want JY besluit self wat die uiteinde van die storie gaan wees. Jy word telkens voor ‘n keuse gestel en dan jy -die held -besluit wat jy volgende gaan doen. Dus word die boek nie net van voor tot agter gelees nie, maar word jy voordurend voor ‘n keuse gestel. Jou keuse kan of voorspoedig of rampspoedig wees. En wat meer is - jy kan aanhou lees en weer lees totdat jy nie net een nie, maar sommer baie ongelooflike waaghalsige avonture beleef het! Kies jou eie avontuur. Onthou wie nie waag nie, sal nie wen nie!
Die reeks het in die volgende volgorde verskyn:
|