|
Junita Joubert het boeke geskryf wat die volgende titels insluit:
- Brokkelglas tot mosaiek - boek deur Junita Joubert
- Die brose dans - boek deur Junita Joubert
- Die heel skulp - boek deur Junita Joubert
- Die silwer landskap - boek deur Junita Joubert
- Eendag het daar iets gebeur - selfleesreeks en medeskrywer was Junita Joubert
- Fluistergesprekke - boek deur Junita Joubert
- Frik se ongeluk - selfleesreeks en medeskrywer was Junita Joubert
- Iemand moet omgee - kinderboek deur Junita Joubert
- Kat en muis in tant Polla se huis - selfleesreeks en medeskrywer was Junita Joubert
- Kleingesprek - boek deur Junita Joubert
- Loek leer dink - selfleesreeks en medeskrywer was Junita Joubert
- Mirrie - boek deur Junita Joubert
- `n Middag special - boek deur Junita Joubert
- Om die liefde te eien - boek deur Junita Joubert
- Poen en Trien by die hospitaal - selfleesreeks en medeskrywer was Junita Joubert
- Post mortem - boek deur Junita Joubert
- Siska se goue dag - boek deur Junita Joubert
- Skepe van biesies - boek deur Junita Joubert
- Soos klei onder `n seël - boek deur Junita Joubert
- Suggestie van `n somer - boek deur Junita Joubert
- Swaard tussen die penvere - boek deur Junita Joubert
- Trappe na nêrens - boek deur Junita Joubert

Trappe na nêrens boek deur Junita Joubert
Linka se tuisdorp staan vir haar vir baie vreugdes en onnoembare hunkeringe — en as sy aan die dorp dink, dink sy onwillekeurig aan die hoekhuis. Daardie sobere, statige ou huis met sy hoë wit staalplafonne, die rustige groen grasperk en blomme te midde van die barheid van die res van die dorpie, en sy pragtige klavier… Want dis hier waar sy en Ludwig so dikwels saam was, waar hy vir haar gespeel het… tot daardie vreeslike dag in die reën. Saam met haar vriend Heinrich gaan Linka weer terug, teen haar sin en vol vrees vir wat sy daar gaan vind. Maar ‘n deur gaan skielik vir haar oop en sy ontdek: herinnerings kan soms wees soos trappe na nêrens…
Koop boeke by ons aanlyn : www.lizmar.co.za

Om die liefde te eien boek deur Junita Joubert Daan Retief uitgewers
Mike, ‘n gevestigde oujongkêrel-prokureur keer na ’n liefdesteleurstelling terug na sy tuisdorp, Dewoud, waar hy in vennootskap tree met ‘n ou skoolvriend, Hannes de Waal. Die skielike olikheid van Alet Cloete, Mike en Hannes se regterhand by die firma, het tot gevolg dat Mike haar as vrou begin raaksien. Maar daar is nog Christien, die beeldskone skim uit sy verlede wat onverwags weer vierkantig voor hom kom staan... Sal Mike ooit kan losbreek uit die bitterheid wat hom so bind en dan tog uiteindelik die kalmte kry waarna hy smag? Of sal hy vasgevang bly in die onrustige rimpelinge wat wyd en steeds wyer in sirkels gekring het, destyds toe sy lewe so versplinter het — soos wanneer ‘n klip die water tref...

Skepe van biesies Boek geskryf deur Junita Joubert
Koop boeke by ons aanlyn : www.lizmar.co.za

Die heel skulp Boek geskryf deur Junita Joubert
Koop boeke by ons aanlyn : www.lizmar.co.za

Iemand moet omgee kinderboek deur Junita Joubert

Lees ook ander selflees boeke - Ou skoolverhale
Lees ook Ladybird se SELFLEES-reeks
Bestel boeke aanlyn : www.lizmar.co.za

Eendag het daar iets gebeur selfleesreeks en medeskrywer was Junita Joubert
Jan is baie lief vir sy pa se plaas en wil graag 'n perd daar aanhou. Jan en sy sussie Katrien stry oor die perd, maar eendag toe 'n by Jan steek, kom Pronk tot sy redding.

‘n Middag-special boeke deur Junita Joubert
Grepe uit die lewe van eenvoudige mense wat, naïef of ontgogeld, elk sy of haar eie storie het. Lewe en doodloop sy aan sy, en soms is daar humor wat óf vermaak óf “die siel leer om met eie leed te speel”. Junita Joubert sien avonture in die kleine raak en tikkies ironie waar mens dit nie verwag nie.
’n Middag-special is Junita Joubert se tweede bundel kortkuns. Die eerste was Fluistergesprekke.
Bestel boeke aanlyn : www.lizmar.co.za
Boeke deur Junita Joubert in jaar van uitgawe:
- 1983 - Post mortem - boek deur Junita Joubert
- 1983 - Soos klei onder `n seël - boek deur Junita Joubert
- 1984 - Die Heel skulp - boek deur Junita Joubert
- 1984 - Skepe van biesies - boek deur Junita Joubert
- 1985 - Brokkelglas tot mosaiek - boek deur Junita Joubert
- 1985 - Mirrie - boek deur Junita Joubert
- 1985 - Trappe na nêrens - boek deur Junita Joubert
- 1986 - Om die liefde te eien - boek deur Junita Joubert
- 1987 - Die Brose dans - boek deur Junita Joubert
- 1987 - Flower in the wind - boek deur Junita Joubert
- 1987 - Kleingesprek - boek deur Junita Joubert
- 1987 - Suggestie van `n somer - boek deur Junita Joubert
- 1989 - Iemand moet omgee - kinderboek deur Junita Joubert.
- 1989 - Fluistergesprekke - boek deur Junita Joubert
- 1989 - Swaard tussen die penvere - boek deur Junita Joubert
- 1990 - Poen en Trien by die hospitaal - medeskrywer was Junita Joubert
- 1990 - Kat en muis in tant Polla se huis - medeskrywer was Junita Joubert
- 1990 - Frik se ongeluk - selfleesreeks en medeskrywer was Junita Joubert
- 1991 - Eendag het daar iets gebeur - selfleesreeks en medeskrywer was Junita Joubert
- 1992 - Loek leer dink - selfleesreeks en medeskrywer was Junita Joubert
- 1994 - `n Middag special - boek deur Junita Joubert
- 1994 - Die Silwer landskap - boek deur Junita Joubert
- Siska se goue dag - boek deur Junita Joubert
Engelse titels sluit is:
- Someone must care
- Flower in the wind

Trappe na nerens
Koop boeke by ons aanlyn : www.lizmar.co.za
Bestel boeke aanlyn : www.lizmar.co.za
|