|
Boekelys van John Coetzee sluit die volgende in:
- Agon en die Donker Planeet (1993)- wetenskapfiksieverhaal geskryf deur John Coetzee
- Berg van die Bosduiwe (1981) - boek geskryf deur John Coetzee
- Buks en die Dinamietramp (1972) - boek geskryf deur John Coetzee
- Buks en die Geheim van Zimbabwe (1980) - boek geskryf deur John Coetzee
- Buks en die Goudsoekers (1973) - boek geskryf deur John Coetzee
- Buks en die Rooi Woestyn (1984) - boek geskryf deur John Coetzee
- Buks en die Runderpes (1977) - boek geskryf deur John Coetzee
- Buks en die Stropersbende (1970) - boek geskryf deur John Coetzee
- Die Brand by Wilgemeer (1977) - boek geskryf deur John Coetzee
- Die Gedoente op Planeet Boris (1996) - wetenskapfiksieverhaal geskryf deur John Coetzee
- Die Goue Ring (1981) - boek geskryf deur John Coetzee
- Die Ongeluk by Loskrans (1974) - boek geskryf deur John Coetzee
- Die Ysterpad See toe (1986) - boek geskryf deur John Coetzee
- Mensies in die Dorsland (1975) - boek geskryf deur John Coetzee
- Struben se Goue Vallei (1978) - boek geskryf deur John Coetzee
- Trekspoor in die Wildernis (1989) - boek geskryf deur John Coetzee
- Vlam van die Goudvelde (1991) - boek geskryf deur John Coetzee
- Waar die Hoogoonde Gloei (1972) - boek geskryf deur John Coetzee
Buks-reeks bestaan uit:
- Buks en die Stropersbende (1970) - boek geskryf deur John Coetzee
- Buks en die Dinamietramp (1972) - boek geskryf deur John Coetzee
- Buks en die Goudsoekers (1973) - boek geskryf deur John Coetzee
- Buks en die Runderpes (1977) - boek geskryf deur John Coetzee
- Buks en die Geheim van Zimbabwe (1980) - boek geskryf deur John Coetzee
- Buks en die Rooi Woestyn (1984) - boek geskryf deur John Coetzee
Lys van boeke in alfabetiese volgorde:
- Agon en die Donker Planeet (1993) - wetenskapfiksieverhaal geskryf deur John Coetzee
- Berg van die Bosduiwe (1981) - boek geskryf deur John Coetzee
- Buks en die Dinamietramp (1972) - boek geskryf deur John Coetzee
- Buks en die Goudsoekers (1973) - boek geskryf deur John Coetzee
- Buks en die Runderpes (1977) - boek geskryf deur John Coetzee
- Buks en die Geheim van Zimbabwe (1980) - boek geskryf deur John Coetzee
- Buks en die Rooi Woestyn (1984) - boek geskryf deur John Coetzee
- Buks en die Stropersbende (1970) - boek geskryf deur John Coetzee
- Die Brand by Wilgemeer (1977) - boek geskryf deur John Coetzee
- Die Gedoente op Planeet Boris (1996)- wetenskapfiksieverhaal geskryf deur John Coetzee
- Die Goue Ring (1981) - boek geskryf deur John Coetzee
- Die Ongeluk by Loskrans (1974) - boek geskryf deur John Coetzee
- Die Ysterpad See toe (1986) - boek geskryf deur John Coetzee
- Mensies in die Dorsland (1975) - boek geskryf deur John Coetzee
- Struben se Goue Vallei (1978) - boek geskryf deur John Coetzee
- Trekspoor in die Wildernis (1989) - boek geskryf deur John Coetzee
- Vlam van die Goudvelde (1991) - boek geskryf deur John Coetzee
- Waar die Hoogoonde Gloei (1972) - boek geskryf deur John Coetzee

Lees van nog ander wetenskapfiksie verhale - kliek hier

boeke kan by ons aanlynwinkel gekoop word: www.lizmar.co.za
- Accident on Rocky Pass (1982) - book written by John Coetzee
- Struben's Golden Valley (1984) - book written by John Coetzee
- Flint and the Red Desert (1986) - book written by John Coetzee
- Flint and the Dynamite Train (1987) - book written by John Coetzee
- The Mystery of Cloud Mountain (1989) - book written by John Coetzee
- The Message (1991) - book written by John Coetzee
- Crash Flight (1994) - book written by John Coetzee
- The Burning River (alias John Quest) (1987) - book written by John Coetzee
- The Golden Rhinoceros (alias John Quest) (1990) - book written by John Coetzee

Trekspoor in die wildernis Avontuurverhaal deur John Coetzee
Hiedie is ‘n pragtige jeugverhaal deur dieselfde skrywer van die Buks boeke. Die verhaal handel oor ‘n Voortrekkergeselskap wat deur die Noord-oos Transvaal trek op pad na die Mosambiekse kis by Sofala.
Lees oook boeke deur Ben Conradie
Lees ook boeke deur Jan Combrink
Lees meer van die BUKS reeks
Bestel boeke aanlyn by : www.lizmar.co.za

Die gedoente op planeet Boris FANTASIE / WETENSKAPFIKSIEverhaal deur John Coetzee
Ek sit nog so en dink oor Iwan en sy oom Boris se ruimteskip toe Iwan in die deuropening verskyn. “Aa, ek het gedink ek sal julle hier kry!” sê hy opgewonde. “Ek het nuus vir julle ouens: die ruimte is vol wurmtonnels!” Dis nou tipies ou Iwan. Met sy alewige ruimtepraatjies en swaar Russiese aksent bly hy maar koddig. Ons bars tegelyk uit van die lag. “Wurmtonnels in die ruimte? Ag nee, Iwan, wie moet dit nou glo?” terg ek. Hy kyk my aan asof ek die grootste stommerik is. “Wel, darem nou nie tonnels soos wat wurms deur appels en pere vreet nie, Nols! Ek praat van ultra-lang bondels energie wat oral deur die heelal uitstraal. As mens die ruimteskip op ‘n swart gat in die sentrum van die Melkweg sou rig, kan jy deur middel van ‘n wurmtonnel anderkant uit vaar na enige ander groot sterrestelsel in die ruimte. Dus: Wie van julle kom saam Andromeda toe?” “Andromeda?” sê Santie oorbluf. “Wees tog ernstig, man!” sê Jabulani. “Ek was nog nooit in my lewe ernstiger nie. Ek het eindelik al oom Boris se navigasie-programme in die ruimteskip se rekenaars ingevoer gekry — net so goed as wat hy dit sou kon doen. Hy het my mos nie al die jare verniet geleer nie!” Ek knipoog stilletjies vir die ander. “Wel, wanneer vertrek ons, Iwan?” “Môreoggend. Sorg dat julle stiptelik nege-uur by my plek is,” antwoord hy kortweg en stap haastig uit. Voor Nols en kie hulle nog kan bedink, is hulle saam met Iwan op pad na Andromeda. Maar dan begin dinge skeefloop, en hulle beleef avonture wat selfs hulle wildste drome oortref…
Lees nog ander wetenskapfiksie boeke - Kliek hier
Bestel boeke aanlyn by : www.lizmar.co.za

Mensies in die Dorsland Boek deur John Coetzee
Die eerste keer het Leentjie hulle by die watergat gesien. Of was dit maar net die skaduwees op die rotse?
Bertie en Mazeru glo haar nie as sy van die mensies vertel nie. Haar pa en ma wil nie hê dat sy oor die mensies moet praat nie. Dan begin die pampoene uit die pakkamer verdwyn. En in dié dorre wêreld waar hulle ma water uit modder moet pers, is pampoene iets kosbaars.
As Bertie en Mazeru een nag klikpiepgeluide in die pakkamer hoor, weet hulle wie die diewe is. Dit móét Leentjie se mensies wees, die mensies wat vir haar bessies gee en haar na die berg toe lok. Dit was nie die laaste keer dat Bert-hulle met dié mensies te doen gekry het nie…
Bert, Leentjie en Mazeru se verhaal speel af in ’n minder bekende tydperk in ons land se geskiedenis – die tyd van die Dorslandtrekke, ’n tyd van aangrypende heldedade. John Coetzee se Mensies in die Dorsland het die bekoring van ’n volkslegende en die tergende spanning van ’n avontuurverhaal.
Lees ook boeke deur Jan J. van der Post
Bestel boeke aanlyn by : www.lizmar.co.za
Boeke sorteer volgens jaar van uitgawe:
- 1970 - Buks en die Stropersbende - jeugboek geskryf deur John Coetzee
- 1972 - Buks en die Dinamietramp - jeugboek geskryf deur John Coetzee
- 1972 - Waar die Hoogoonde Gloei - jeugboek geskryf deur John Coetzee
- 1973 - Buks en die Goudsoekers - jeugboek geskryf deur John Coetzee
- 1974 - Die Ongeluk by Loskrans - jeugboek geskryf deur John Coetzee
- 1975 - Mensies in die Dorsland - jeugboek geskryf deur John Coetzee
- 1977 - Die Brand by Wilgemeer - jeugboek geskryf deur John Coetzee
- 1977 - Buks en die Runderpes - jeugboek geskryf deur John Coetzee
- 1978 - Struben se Goue Vallei - jeugboek geskryf deur John Coetzee
- 1980 - Buks en die Geheim van Zimbabwe - jeugboek geskryf deur John Coetzee
- 1981 - Berg van die Bosduiwe - jeugboek geskryf deur John Coetzee
- 1981 - Die Goue Ring - jeugboek geskryf deur John Coetzee
- 1984 - Buks en die Rooi Woestyn - jeugboek geskryf deur John Coetzee
- 1986 - Die Ysterpad See toe - jeugboek geskryf deur John Coetzee
- 1989 - Trekspoor in die Wildernis - jeugboek geskryf deur John Coetzee
- 1991 - Vlam van die Goudvelde - jeugboek geskryf deur John Coetzee
- 1993 - Agon en die Donker Planeet - wetenskapfiksieverhaal geskryf deur John Coetzee
- 1996 - Die Gedoente op Planeet Boris - wetenskapfiksieverhaal geskryf deur John Coetzee
|