http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Huigenoot wenresepte

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570,

Elarduspark, 0181

Huisgenoot Wenresepte1

Huisgenoot se wenresepte 1 - Deur Annette Human

Hierdie boek is ook in Engels as Winning Recipes 1 from Huisgenoot, beskikbaar.

Inhoud:

  • Werd om te weet
  • Wat kook ek vandag?
  • Ontbytgeregte
  • Brood, beskuit, bolletjies, vetkoek en skons
  • Sop
  • Visgeregte
  • Slaai en slaaisouse
  • Groentegeregte
  • Vleislose hoofgeregte en pasta
  • Hoofgeregte, terte, pasteie en pizzas van maal- of blikkiesvleis
  • Bees-, skaap- en varkvleishoofgeregte
  • Hoendergeregte
  • Warm poedings
  • Koue poedings
  • Soet terte
  • Groot koeke, koelkaskoeke en vrugtebroodjies
  • Klein koekies, koelkaskoekies en soet skywe
  • Southappies en peuselkos
  • Indeks

 

koop 'n boek 4

Bo

 

Huisgenoot Wenresepte 2

Huisgenoot logo Huisgenoot se wenresepte 2 -Deur Annette Human

Huisgenoot logo

Inhoud

  • Ons daaglikse brood
  • Ontbyt met aptyt
  • ‘n Pot vol sop
  • Lig en lekker
  • Laat waai met slaai
  • Groente sonder gedoente
  • Van vis ‘n koningsdis
  • Vleis, ons lekkerste spys
  • Wat is daar vir poeding?
  • Tert is die moeite werd
  • ‘n Fees van groot koeke
  • Klein koekie en soetgoedjies
  • Dranke vir die dorstiges
  • O wee, wat skort hiermee?
  • Wat is...? Hoeveel is...?
  • Register

239 bladsye se resepte met kleur foto’s

 

koop 'n boek 4

Bo

 

Huisgenoot logo

Huisgenoot Wenresepte 3

Huisgenoot logo Huisgenoot wenresepte 3 - Deur Annette Human
Eerste druk was in 1987. Die resepteboek bevat 345 resepte en 128 (deurgans) kleurfoto’s

Inhoud:

  • Broodnodige baksels
  • Maklike ligte maaltye
  • Sop sonder sukkel
  • Geurige groente
  • ‘n Slag met slaai
  • Bottel en Bre
  • Alle soorte souse
  • Vaardig met vis
  • Voedsame vleis
  • Puik poedings
  • Trefferterte
  • Gesogte groot koeke
  • Keurige klein koekies
  • Drinkgoed en lekkergoed
  • Smaaklike southappies
  • Register van resepte

 

Annette Human  Annette Human1

Annette Human is die skryfster van verskeie uiters suksesvolle kookboeke soos Geskenkresepte (Kitchen gifts) en Basaarwenners asook Uitsoekresepte. Sy is ook medeskryfster van Partytjies is pret (Parties are fun).
Aan die einde van 1987 het sy ‘n ere-Cordon Bleu-toekenning ontvang vir haar bydrae tot die Suid-Afrikaanse koskultuur.

koop 'n boek 4

Bo

 

Huisgenoot Wenresepte 4

Huisgenoot logo Huisgenoot wenresepte 4 - Deur Carmen Niehaus

Vier jaar na die derdeboek- Huisgenoot wenresepte 3 - het die vierde boek in die reeks verskyn. Tot op hierdie stadium was daar al meer as 700 000 eksemplare van die vorige boeke verkoop.

Huisgenoot se wenresepte 4 volg die beproefde wenpatroon van sy voorgangers: gunsteling-resepte van lesers oor die hele land, elkeen wat splinternuut en met die “getoets deur Huisgenoot”-stempel wat verseker dit werk. Boonop bied hierdie nuutste treffer meer - nie net ‘n opwindende verskeidenheid resepte vir die beginner en die ervare kok nie, maar ook talryke nuttige kookwenke en koswenke sowel as praktiese kombuisadvies.

Die boek is ook in Engels as “YOU Let’s Cook 1” verkrygbaar

 

Inhoud:

  • Erkennings
  • Voorwoord
  • ‘n Skeppie sop en ander voorgeregte
  • Kraakvars slaaie
  • Ons topvleisdisse
  • Voedsame vis
  • Geurige groente
  • Kits en klaar
  • Eenskottelgeregte en pasta
  • Heerlike poedings (koud en warm)
  • Spoggerige groot koeke
  • Smaaklike terte (soet en sout)
  • Bak ‘n broodjie, koekies of beskuit
  • Soutigheidjies en peuselgoedjies
  • Iets vir die suikertand (soetigheid, lekkers en drankies)
  • Register

 

koop 'n boek 4

koop 'n boek 4

Bo

 

Huisgenoot Wenresepte 5

Huisgenoot logo Huisgenoot wenresepte 5 - Deur Carmen Niehaus
‘n Splinternuwe keur van 330 maklike en ekonomiese resepte met deurgans volkleur foto’s - sommige stap-vir-stap. Daar is ook praktiese kombuisadvies vir die onervare kokke asook kookwenke wat werk! Eerste uitgawe van die boek was in 1993

 

Huisgenoot Huisgenoot logo se ongelooflike suksesvolle Wenrepte-boekereeks het geen bekendstelling nodig nie - hiervan is ide bewys dat sedert die eerste wenresepte boeke in 1981 is daar altesaam van die vorige vier boeke meer as 935 000 eksemplare verkoop. Hierdie vyfde boek volg die beproefde wenpatroon van sy voorgangers : gunsteling-resepte van lesers oor die hele land, elkeen wat splinternuut en met die “getoets deur Huisgenoot”-stempel wat verseker dit werk.

Die boek is ook in Engels beskikbaar as “YOU Let’s cook 2”

Inhoud:

  • Nuttig om te weet
  • Voorwoord
  • Sop en voorgeregte
  • Vis en seekos
  • Vleis op sy beste
  • Ander lekker vleiskosse
  • Heerlike hoender
  • Pasta en vleislose geregte
  • Vinnige en ligte geregte
  • Geurige groente
  • Kraakvars slaaie
  • Warm en koue poedings
  • Soet en soutterte
  • Bobaaskoeke
  • Keurige gebak
  • Soetigheid en drankies
  • Soutigheid en peuselgoed
  • Allerhande souse
  • Register

carmen niehaus 1  carmen niehaus 2

As kosredakteur is Carmen Niehaus in beheer van die Huisgenoot / YOU-toetskombuis. In 1992 het sy die Eierraad se Galliova-toekenning as die beste tydskrifkosskrywer ontvang.

 

Huisgenoot Wenresepte 6- Carmen Niehaus

Huisgenoot logoHuisgenoot wenresepte 6 - Deur Carmen Niehaus

  • Meer as 400 splinternuwe Wenresepte,
  • elkeen deeglike getoets
  • elke respep stap vir stap beskryf
  • Hier is treffers vir elke geleentheid, sak en smaak
  • Vinnig en ekonomies
  • Smullekker kuierkos
  • Vakansiekos
  • Teetydwenners
  • Spoggeregte vir spesiale etes...en nog meer
  • 100 spyskaartidees vir maaltydbeplanning sonder sukkel

Ook verkrygbaar as YOU let’s Cook 3

Inhoud :

  • Voorwoord
  • Wees ‘n uithalergasvrou
  • Onthaal met styl
  • Keur vir Kersfees
  • Kuieretes
  • Hou ‘n braai
  • Buitelug- en vakansiekos
  • Huiskos
  • Lig en lekker
  • Gereed in ‘n kits
  • Drankies en happies
  • Tyd vir tee
  • Soetgoed uit die mikrogolf
  • Register

‘n Gebrek aan tyd en inspirasie het dikwels oorbekende, eentonige maaltye tot gevolg. Deur net ‘n ander bykos te kies, of ‘n nagereg wat die voorafgaande komplimenteer, word die doodgewone bord kos egter sommer interessant. Met die oog hierop het Carmen Niehaus en haar twee assistente van die Huisgenoot / YOU / DRUM - tuiskombuis hierdie wenresepte spesiaal saamgestel om te help met spyskaarbeplanning - vir elke dag en vir onthaaltye. Om keuses te vergemaklik, is die resepte ingedeel volgens geleenthede, en tientalle spyskaartidees verseker die beste en lekkerste smaakkombinasies. ‘n Wonderlike hulpmiddel vir elke kok!

Huisgenoot logo

koop 'n boek 4

Bo

 

Huisgenoot Wenresepte 8

Huisgenoot Wenresepte 8 - deur Carmen Niehaus

Huisgenoot Wenresepte 8 is ’n pragboek propvol praktiese, werkbare inspirasie vir elke dag.

Die nuutste boek in di topverkoper reeks met 256 bladsye
Foto’s deurgaans in volle kleur
Meer as 400 resepte
Elke resep is deeglik beproef en feitlik onfeilbaar
Met praktiese wenke wat werk
Sagteband

 

koop 'n boek 4

Bo

 

Huisgenoot Wenresepte 500 top resepte

Huisgenoot Top 50 Wenresepte

Huisgenoot Wenresepte op die kort manier.jpg

Huisgenoot wenresepte op die kortpadmanier

koop 'n boek 4

koop 'n boek 4

Bo

Bo

Lees ook Erina Bezuidenhout se kosboeke

Geregte van blikkiesvleis en oorskietvleis  Ontbytresepte - erina Bezuidenhout boek no 9 Beproefde Koekresepte groot

Lees ook van Joey Mostert se kookboeke

Die ABC van southappies - joey mostert kookboeke  Woonwaresepte en kampvuurreseppe joey mostert

 

koop 'n boek 4

Bo

 

Huisgenoot mikrogolfwenners annette human

Huisgenoot mikrogolfwenners - deur Annette Human
Eerste uitgawe was in 1988

Mikrogolf-wenners is ‘n onontbeerlike toevoeging by Annette Human en Huisgenoot se trefferboeke Wenresepte1, Wenresepte 2 en Wenresepte 3 met hul beproefde resepte vir gewoon lekker kos. In mikrogolf-wenners het sy 300 van haar gunsteling resepte vir die mikrogolfoond verwerk en getoets. Die resultaat is ‘n verskeidenheid van smulgeregte van maklik bekombare bestandele wat elke huisvrou in haar koskas het.

Die boek is ook in Engels verkrygbaar onder die titel Microwave winners.

Inhoud:

  • Lekker ligte etes
  • Smaaklike sop
  • Alle soorte slaaie
  • Groente vol geur
  • Vis vir Afrika
  • Onfeilbare vleisgeregte
  • Souse : soet en sout
  • Warm en koue poedings
  • Brood en beskuit
  • Terte te kus en te keur
  • ‘n Keur van koeke
  • Kry ‘n klein koekie
  • Southappies met sukses
  • Die allerlekkerste lekkers
  • Konfyt en blatjang
  • Register

 

 

koop 'n boek 4

Bo

Huisgenoot mikrogolfwenners 2 annette human

Huisgenoot mikrogolfwenners 2 - deur Annette Human
Eerste uitgawe was in 1992

Inhoud:

  • Voorwoord
  • Baie belangrik!
  • Gawe groentegeregte
  • Smaaklike slaaie
  • Vullende visgeregte
  • Van hoendervleis tot maalvleis
  • ‘n Pluimpie vir die poeding
  • Spoggerige groot koeke
  • Keurige klein koekies
  • Terte vir teetyd en koffietyd
  • Register

Mikrogolfwenners is gebore en geto in Annette Human se knus Victoriaanse huis skuins teen Tafelberg in Oranjezicht, Kaapstad. Mikrogolfwenners 2 se grboorteplek lyk totaal anders. Annette het haar Kaapse kombuis verruil vir ‘n regte plaaskombuis in die Bosveld - naby Warmbad in die ou Transvaal

koop 'n boek 4

Bo

 

 

Lees ook Erina Bezuidenhout se kookboeke soos :

  • Bottel en Bre
  • Ontbytresepte
  • Beproefdekoekresepte
  • en nog meer

Geregte van blikkiesvleis en oorskietvleis  Ontbytresepte - erina Bezuidenhout boek no 9 Beproefde Koekresepte groot

Lees ook van Joey Mostert se kookboeke

Die ABC van southappies - joey mostert kookboeke  Woonwaresepte en kampvuurreseppe joey mostert

 

koop 'n boek 4

Bo