http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php
|
|
|
|
|
|
Gerrie Radloff is die welbekende skrywer van gewilde Afrikaanse avontuurromans soos die Buiter- en Oloff die Seerower-reekse. Sy regte naam was Gerrit van Zyl en hy is in 1971 op die jong ouderdom van 47 jaar oorlede in 'n motorongeluk naby sy huis by Melkbosstrand. Hy het ook verskeie boeke onder ‘n skuilnaam, Dirk Lubbe, uitgegee.
Hy was verantwoordelik vir die skryf van die volgende reekse : die Buiter - Lees meer van die gewilde reeks en titels wat uitgebring was
Oloff die seerower - daar was verskeie uitgawes. In die uitgawes is daar nie net verskil in Gerrie Radlof se naam se spelling nie maar ook verskil in die uitgawes se nommers en name van elke boekie. Klik hier om meer te lees
S.A. Polisie en Swerwerspeurder-reeks -Gerrie Radlof was verantwoordelik vir verskeie volumes van die reeks asook die Ramala reeks
Koop die boeke : Klik hier
Ramala reeks geskryf deur Gerrie Radlof
Klik hier vir die titels wat Gerrie Radlof onder sy skuilnaam Dirk Lubbe, uitgegee het:
|