|
Francois Bloemhof se lys van boeke sluit in:
- Agent Snoet en die botterdiamant (2002) - Boek geskryf deur Francois Bloemhof
- Agent Snoet en die hondelewe (2007) - Boek geskryf deur Francois Bloemhof
- Agent Snoet en die kattekwaad (2005) - Boek geskryf deur Francois Bloemhof
- Blink gedagtes / Bright ideas (met Johan van Lill) (2003) - Boek geskryf deur Francois Bloemhof
- Bloedbroer (1995) - Boek geskryf deur Francois Bloemhof
- Die boek van spoke (2004) - as samesteller - Boek geskryf deur Francois Bloemhof
- Die dae toe ek Elvis was (2002) - Boek geskryf deur Francois Bloemhof
- Die dom towenaar (1994) - Boek geskryf deur Francois Bloemhof
- Die duiwel se tuin (1993) - Boek geskryf deur Francois Bloemhof
- Die nag het net een oog (1991) - Boek geskryf deur Francois Bloemhof
- Die speletjie (1999) - Boek geskryf deur Francois Bloemhof
- Die vrou met die pers oog (1996) - Boek geskryf deur Francois Bloemhof
- Die waterding (1997) - Boek geskryf deur Francois Bloemhof
- Die wit huis (1998) - Boek geskryf deur Francois Bloemhof
- Dinge met tande (1995) - Onder die skuilnaam Leo Bekke
- Dinnie Kaboef (1997) - Boek geskryf deur Francois Bloemhof
- Donker veld (2002) - as samesteller
- Donkerwoud (1996) - Boek geskryf deur Francois Bloemhof
- Hospitaaltyd (2002) - Boek geskryf deur Francois Bloemhof
- Hostis (1998) - Boek geskryf deur Francois Bloemhof
- Jagseisoen (2007) - Boek geskryf deur Francois Bloemhof
- Kamer 13 (1998) - Boek geskryf deur Francois Bloemhof
- Klipgooi (1999) - Boek geskryf deur Francois Bloemhof
- Koue soen (1994) - Boek geskryf deur Francois Bloemhof
- Kry vir jou, ou Langklou (2000) - Boek geskryf deur Francois Bloemhof
- Middernagland (1996) - Boek geskryf deur Francois Bloemhof
- Mooidraai Basuin (1997) - Boek geskryf deur Francois Bloemhof
- 'n Dag om te vier! / A day to celebrate! (2003) - Boek geskryf deur Francois Bloemhof
- 'n Tweede asem vir Jan A (2001) - Boek geskryf deur Francois Bloemhof
- Nagbesoeker (1997) - Boek geskryf deur Francois Bloemhof
- Nie vir kinders nie (2005) - Boek geskryf deur Francois Bloemhof
- Rillers-omnibus (2006) - Boek geskryf deur Francois Bloemhof
- Sakkie en die Toffiewolf (1994) - Boek geskryf deur Francois Bloemhof
- Slinger-slinger (1997) - Boek geskryf deur Francois Bloemhof
- Spinnekoppe in die huis / Spiders in the house (2003) - Boek geskryf deur Francois Bloemhof
- Spinnerak (2006) Storieboek (1996) - Boek geskryf deur Francois Bloemhof
- Stad aan die einde van die wêreld (2007)
- Storiestraat Boek 4: Wie wil wat wees - Francois Bloemhof
- Storiestraat Boek 2
- Storiestraat Boek 6: Spinnekoppe in die huis - Francois Bloemhof
- Trefkrag: Gr 7: Leesboek - Francois Bloemhof; H. Brain
- Trefkrag: Gr 10: Leerdersboek - Francois Bloemhof; Johan van Lill; T. Brink
- Trefkrag: Gr 8: Leesboek - Francois Bloemhof; Johan van Lill
- Trefkrag: Gr 8: Onderwysersgids - Francois Bloemhof; Johan van Lill
- Vampiere in Londen (2004) - Boek geskryf deur Francois Bloemhof
- Wie wil wat wees? / Let's make some changes (2003) - Boek geskryf deur Francois Bloemhof
Lees ook ander spookstories - kliek hier
Lees ook die GRILLER reeks - Kliek hier
Koop boek by ons aanlynwinkel by www.lizmar.co.za


Die dae toe ek Elvis was Boek geskryf deur Francois Bloemhof
Koop boek by ons aanlynwinkel by www.lizmar.co.za


Die wit huis wenner van die FNB / Kagiso literêre jeugromanwedstryd Boek geskryf deur Francois Bloemhof
Shawi Daniels word deur omstandighede genoodsaak om haar skoolopleiding te stack en as sekretaresse vir die beroemde oudakteur, Dawid Roets, te gaan werk. In die huis waar al sewe sondes kop uitsteek, blyk dit egter gou dat dit ‘n werk is wat niemand anders wou hê nie. Maar dit is ook hier waar Shawi verlief raak...
Shawi besef reeds die eerste nag dat haar nuwe huis nie ‘n veilige plek is nie. Eers na een van die huismense ontvoer word en die ontvoerder dreig om moord by sy sondes te voeg, besef Shawi hoe groot die gevaar is. Omdraaikans is daar nie.
Die twee jongmense se rasseverskil is maar een faktor in die verhaal wat jou op sleeptou neem en ‘n veranderende wêreld weerspieël, maar Die Wit huis is allereers ‘n heerlike spanningsverhaal vir jong lesers.

Hostis (1998) Boek geskryf deur Francois Bloemhof
Koop boeke by ons aanlynwinkel by www.lizmar.co.za


Koue soen (1994) Boek geskryf deur Francois Bloemhof

'n Tweede asem vir Jan A (2001) Boek geskryf deur Francois Bloemhof
Koop boeke by ons aanlynwinkel by www.lizmar.co.za


IKoop boeke by ons aanlynwinkel by www.lizmar.co.za

|