|
Erina Bezuidenhout wat bekendheid verwerf het deur ‘n reeks resepteboeke wat deur duisende vroue gebruik word.Buiten resepteboeke het sy ook boeke vir hekel en handwerk die lig laat sien.
Onder meer het die volgende boeke verskyn:
- My Beste Nagereg (1970)- no 1
- Beproefde kitsgeregte (1971) -no 2
- Terte vir alle smake (Terte vir elke smaak) - no 3
- Slaai- en groeteresepte - no 4
- Ligte aandetes (1972) - no 5
- Beproefde koekresepte (1972) - no 6
- Resepte vir die vrieskas (1972) - no 7
- Kos vir die kampeerder (1973)- no 8
- Ontbytresepte (1974) - no 9
- Wenresepte (1974) - no 10
- Bottel en bêre - no 11
- Vleisresepte (1974) - no 12
- Maklike maalvleisgeregte
- Vinnige visgeregte -no 14
- Southappie-resepte
- Beproefde Fondueresepte
- Heerlike Hoendergeregte (1976)
- Resepte vir koeldrank en roomys (1977)
- 200 Pragtige Planne met Pannekoek (1977)
- Geregte van blikkiesvleis en oorskietvleis (1977) - no 20
- Keurige Kos (1978)
- 300 Kitsgereggies (1981) - no 22
- Bak ‘n broodjie (1978)
- Resepte vir Hamburgers en Frikkadelle (1978)
- Braaikos en buitekos - no 25
- 101 Planne met omelette, 1978
- Hoofgeregte sonder vleis of vis (1982 / 1984 / 1986)
- Etes vir 2 - (1979)
- Kospakkies (1984)
- Maklike spyskaarte vir die huisgesin (1982)
- 1 000 wenke vir elke vrou (1971)
- Tuisverdienstes vir die vrou- Deel I
- Tuisverdienstes vir die vrou- Deel II (1973)
- Tuisverdienstes vir die vrou- Deel III (1974)
- Tuisverdienstes vir die vrou- Deel IV (1974)
- Tuisverdienstes vir die vrou- Deel V(1975)
- Maak u eie seep tuis (1974)
- Avontuur langs die Oranje (19..)- ‘n Jeugverhaal

Foto van Erina Bezuidenhout
Na die gewildheid van die resepteboeke was daar verskeie versoeke vir hekel boeke.
- Hekel vir die baba(1976)
- Hekel klein lappies en doilies (1976)
- Hekel vir die huis (deel 2) (1977)
- Hekel bedspreie en tafeldoeke
- Brei vir die baba

Bestel boeke aanlyn by www.lizmar.co.za
Lees meer oor Erina Bezuidenhout en ander skrywers
Ligte aandetes dek onder meer die volgende:
- Maalvleis
- Vars vleis
- beesvleis
- hoendervleis
- skaapvleis
- varkvleis
- Oorskietvleis
- Lewer en niertjies
- Ham, tong en polonie
- Blikkies vleis
- Wors
- Vis
- Blikkies vis
- salm
- sardiens
- sardyne(pilchards)
- allerlei blikkies vis
- Vars bevrore en gekookte vis
- Gaar- en oorskietvleis
- Vis en kerrie
- Kaas, Macaroni en spaghetti
- Kaas
- Macaroni
- Macaroni met kaas
- Macaroni met kaas en eier
- Macaroni met kaas, eier en tamatie
- Macaroni sonder kaas
- Spagetti
- Allerlei
- Eiers
- Mielies
- Aartappels/ Artappels / Ertappels
- Brood
- Rys
- Tamaties
- Bone
Bestel boeke aanlyn by www.lizmar.co.za
Erina Bezuidenhout: beproefte koekresepte is soos volg ingedeel:
- Botterkoeke
- Koffiekoeke
- Neutekoeke
- Skuimkoeke
- Suurlemoen- en lemoenkoeke
- Vrugtekoeke
- Gemmerkoeke
- Mieliemeelkoeke
- Sjokoladekoeke
- Sponskoeke
- Koekvulsels
- Klein koekies
- Dadelkoekies
- Koffiekoekies
- Neutekoekies
- Klapperkoekies
- Konfytkoekies
- Vanieljekoekies
- Allerlei klein koekies

Bestel boeke aanlyn by www.lizmar.co.za

Bestel boeke aanlyn by www.lizmar.co.za

My beste nagereg (deur Erina Bezuidenhout) is ‘n omvattende nageregboek in Afrikaans. Meer as 500 vroue se spogresepte verkyn hierin.
Die inhoudsopgawe is maklik:
- Dadelpoedings
- Dadelpoedings - koud
- Gebakte dadelpoedings - warm
- Gestoomde dadelpoedings - warm
- Dadelpoedings wat warm of koud bedien kan word
- Warm gebaktepoedings
- Gekookte en gestoomde warm gebakte poedings
- Gemmer- en Speserypoedings
- Groentepoedings
- Jelliepoedings
- Klapper- en sagopoedings
- Karingmelk- en dikmelkpoedings en kluitjies
- Malvapoedings
- Ontbytgraanpoedings
- Rolpoedings
- Sjokeladepoedings
- Souse
- Styfgeklopte eierwitte
- Vrugtepoedings
- Algemene en ander poedings

Resepte vir hamburgers en frikkadelle is deur Erina Bezuidenhout geskryf en in 1978 die eerste keer uitgegee
Resepte vir Hamburgers en Frikkadelle
- Basiese resepte vir frikkadelle
- Basiese resepte vir hamburgers
- Hamburgerbroodjies
- Frikkadelle en hamburgers met souse
- Frikkadelle en hamburgers met kaas
- Frikkadelle en hamburgers met kerrie
- Frikkadelle en hamburgers met groente
- Frikkadelle en hamburgers met vrugte
- Frikkadelle met spaghetti
- Ander soort frikkadelle



Bestel boeke aanlyn by www.lizmar.co.za

- Ontbytresepte
- Broodjies
- Eiers
- Groente
- Harsings lewer en niertjies
- Kaas
- Pannekoek en plaatkoekies
- Pap
- Vetkoek
- Vis
- Vleis
- Vrugte

Boek no 9 in die gewilde resepteboek-reeks deur Erina Bezuidenhout - Ontbytresepte
Bottel en bêre
- Resepte vir droog van vrugte
- Resepte vir droog van vrugte
- Resepte vir droog van groente
- Resepte vir inlê van vrugte
- Resepte vir inlê van vrugte
- Resepte vir inlê van groente
- Resepte vir Konfyt, jam en marmelade
- Resepte vir Konfyt, jam, konserf, marmelade, vrugtejellie en -botter
- Blatjang en piekels
- Resepte vir blatjang en piekels
- Algemeen
- Appelkoossap
- Bewaring van eiers
- Bewaring van eiers (2)
- Kondensmelk

Bottel en Bêre - deur Erina Bezuidenhout
Hierdie boek “Bottel en bêre” is ‘n moet vir enige een wat wil weet hoe om iets in te lê of the presiveer

Bestel boeke aanlyn by www.lizmar.co.za

300 Kitsgereggies - deur Erina Bezuidenhout
Inhoud:
- Kits sop en voorgereggies
- Kits vleisreseppies
- Kits hoofgereggies sonder vleis
- Kits slaai- en groentereseppies
- Kits koue nagereggies
- Kits warm nagereggies
Die Kits Sop en voorgereggies sluit resepte van onder andere die volgende in: Voorgeregte Ansjovis met aartappels 4 Kreetkelkie 4 Kreefkelkie 5 Garnale met rys 5 Garnaalvoorgereggie 6 Garnaalvaorgereggie 6 Rolmopvoorgereg 7 Sardientjievoorgereggie 7 Salmvoorgereggie 8 Tunavoorgereg 8 Visvaorgereggie met wortels en ertjies 9 Hoendervoorgereggie 9 Hoenderlewervoorgereggie 10 Ejervoorgereg met tuna 10 Kaasvoorgereggie 11 Aartappelvoorgereggie 11 Artisjokvoorgereg 12 Avokadopeer met tamaties 13 Avokadovoorgereg met pamela en groenrissie 13 Groenrissievoorgereg 14 Tamatievoorgereggie met eiers 14 Sampioenvoorgereg 15 Pomelokelkie 15 Spanspekvoorgereg met ham 16 Spanspekvoorgereggie 16 Waatlemoen met lemoen en druiwe 16
Sop Aartappelsop 17 Aartappelsop met ontbytspek 18 Avokadosop 18 Aspersiesop 19

Bestel boeke aanlyn by www.lizmar.co.za

Wenresepte - Erina Bezuidenhout
Die boek is die enigtste wat nie in winkels of uitgewers te koop was nie.
Die inhoud:
- Vleis
- Vis
- slaai, groente en nageregte
- Beskuit en broodjies
- Koek
- Koeke met vars en droë vrugte
- Lemoen en suurlemoenkoeke
- Sjokaladekoeke
- Ander sooste groot koeke
- Klein koekies
- Terte
- Lees ook van Huisgenoot se wenresepte

Erina Bezuidenhout het nie net kosboeke en resepte boeke geskryf nie maar ook boeke vir die vrou om die gesin se inkomste aan te vul met tuisverdienstes.
 Tuisverdienstes vir die vrou - deel 5 (Erina Bezuidenhout)



Bestel boeke aanlyn by www.lizmar.co.za

Geregte van blikkiesvleis en oorskietvleis (1977) Erina Bezuidenhout se twintigste boek in haar gewilde resepte reeks
- Deel 1
- Geregte van oorskietvleis
- Enige soort oorskietvleis
- Beesvleis
- Skaapvleis
- Wildsvleis
- Varkvleis
- Pluimvee
- Deel 2
- Geregte van blikkiesvleis
- Ingelegde soutvleis
- Ander ingelegde vleis
- Weense worsies

Resepte vir koeldrank en roomys Eerste uitgawe 1977 Saamgestel deur Erina Bezuidenhout
Hoewel die titel van die boek aandui dat dit resepte vir koeldranke (koue verversings) bevat, het Erina Bezuidenhout gevoel dat die lesers nie sou omgee as sy een of twee resepte vir warm drankies ook insluit vir die koue dae nie.
- Roomys
- Basiese roomysresepte
- Roomys met vrugte
- Sjokoladeroomys
- Ander soorte roomys
- Souse en skuim
- Koeldranke
- Suurlemoenkoeldranke
- Lemoenkoeldranke
- Grenadella-koeldranke
- Pynappelkoeldranke
- Piesangkoeldranke
- Druiwekoeldranke
- Ander soorte vrugtekoeldranke
- Bole
- Grootmaat-koeldranke
- Graan- en groentekoeldranke
- Heuning-, stroop- en jelliekoeldranke
- Tee- en koffoekoeldranke
- Melk- en sjokoladekoeldranke
- Gemmerkoeldranke en gemmerbier

Bestel boeke aanlyn by www.lizmar.co.za


Hoofgeregte sonder vleis of vis Kookboek deur Erina Bezuidenhout Disse wat seker ook groot byval by vegetariërs sal vind
- Aartappelgeregte
- Droëboontjiegeregte
- Eiergeregte
- Groentegeregte
- Kaasgeregte
- Macaroni- en spaghettigeregte
- Mieliegeregte
- Neutegeregte
- Rysgeregte

101 Planne met omelette Kookboek deur Erina Bezuidenhout
Bestel boeke aanlyn by www.lizmar.co.za

Etes vir Twee Kookboek deur Erina Bezuidenhout

Kos vir die kampeerder Kookboek deur Erina Bezuidenhout

Bestel boeke aanlyn by www.lizmar.co.za

Hekel klein lappies en doilies - Erina Bezuidenhout
- Eerste aanwysings vir heekwerk
- Koekborddoilie of tafeldoilie nr. 1
- Koekborddoilie of tafeldoilie nr. 2
- Koekborddoilie of tafeldoilie nr. 3
- Koekborddoilie of tafeldoilie nr. 4
- Koekborddoilie of tafeldoilie nr. 5
- Skinkbordlap met rand en insetsel nr. 1
- Skinkbordlap met rand en insetsel nr. 2
- Plekmat nr. 1
- Plekmatte vir die eettafel nr. 2
- Skinkbordlap nr. 1
- Skinkbordlap nr. 2
- Skinkbordlap met gehekelde rantjie nr. 1
- Skinkbordlap met gehekelde rantjie nr. 2
- Skinkbordlap met gehekelde rantjie nr. 3
- Skinkbordlap met gehekelde rantjie nr. 4
- Sirkelrand met ronde lap
- Glasmatjies nr. 1
- Glasmatjies nr. 2
- Vir ‘n ronde teetafel
- Rand om middellap
- Tafelloper nr. 1
- Tafelloper nr. 2
- Skinkbordlap met magrietjie-motief
- Melkbekerdoilies


Bestel boeke aanlyn by www.lizmar.co.za

Hekel vir die huis (deel 2) deur Erina Beziudenhout (hekel bedspreie en tafeldoeke)
- Bedspreie en kussings
- Bedsprei met vierkantige motiewe
- Bedsprei met bane
- Oortreksel vir ‘n divan
- Bedsprei met bypassende kussing
- Ronde kussing
- Vierkantige kussing
- Bedsprei en drie mooi kussings
- Bedsprei en kussing met blommotief
- Ronde kussing
- Gestreepte kussing
- Tafeldoeke en tafeloper
- Maklike motiewe maak baie mooi tafeldoek
- Ronde tafeldoek met blaarmotiewe
- Pragtige fyn tafeldoek
- Tafeldoek met breë rand
- tafelloper
- en nog baie meer


Bestel boeke aanlyn by www.lizmar.co.za

Kospakkies saamgestel deur Erina Bezuidenhout
Hierdie boek behels presies dít wat die titel daarvan sê – saamneemkos vir elke lid van die gesin! Daar is seker geen moeder of huisvrou wat nog nooit raad-op was met die probleem van die voorbereiding van ’n gesonde kospakkie nie. Hierdie boek is egter die ideale oplossing, want dit bevat allerlei nuttige inligting en wenke oor hierdie onderwerp. Daar is ook ’n hele klomp resepte vir voedsame en terselfdertyd interessante, kos; hetsy vir Pa of Ma wat bedags werk en dus die middagmaal misloop, of die skoolkinders wat pouse wil peusel. Daar is selfs resepte vir diegene wat die figuur moet dophou en dus belang stel in slankblykos. Dié resepteboek is ’n móét vir elke gesin!
Inhoud
Beplanning Houers Voedselvergiftiging Slankblykos vir kantoorjuffers
Resepte:
Slaai en groente Vis Vleis Kaas en eiers Brood, skons en vetkoekies Soethappies Dranke Toebroodjievulsels en Toebroodjiesmere Resepte-indeks


Bestel boeke aanlyn by www.lizmar.co.za

Maak u eie seep tuis saamgestel deur Erina Bezuidenhout
Vir die vrou wat graag haar eie seep tuis wil maak, is hierdie boek ’n waardevolle handleiding. Dit is saamgestel deur Erina Bezuidenhout wat groot bekendheid met haar reeks resepteboeke verwerf het. Nie slegs word nuttige wenke in verband met die maak van seep hierin gegee nie maar daar is ook talle beproefde resepte vir die maak van seep. Daarmee kan onder meer die volgende soorte seep gemaak word:
- Kouewaterseep
- Aartappelseep
- Avokadoseep
- Blouseep
- Dikmelkseep
- Mieliemeelseep
- Roomseep
- Pampoenseep
- Tapytseep
- Boerseep
- Gliserienseep
- Harpuisseep
- Turksvyblaarseep
- Toiletseep
Inhoud:
- Deel I: Algemene inligting
- Deel II: Resepte vir kouewaterseep
- Deel III: Kookseep
- Deel IV: Toiletseep

Avontuur langs die Oranje Boek vir kinders deur Erina Bezuidenhout
Hierdie verhaal speel af langs die Oranjerivier in Namakwaland — nie ver van Alexanderbaai se diamantdelwery af nie. Dit is die verhaal van drie seuns, Heelal, Sokkie en Tarzan wat besluit om ondersoek te gaan instel na ‘n geheimsinnige lig wat van tyd tot tyd by ‘n verlate Duitse fort oorkant die rivier opgemerk word.
Omdat die fort in geproklameerde diamantgebied geleë is, mag niemand daar kom nie en om hul nuuskierigheid te bevredig, moet die seuns baie waag. Hulle kry hul eerste skok toe hulle hoor hoe ‘n vrou by die fort ‘n liedjie sing. Gou ontdek hulle dat daar ok ‘n man in die fort woon. Hul besef gou dat hy met iets onwettigs besig is maar presies wat dit is weet hulle nie. Dit neem nie lank voordat hulle dit vasstel nie en dan begin hul onvergeetlike avontuur langs die Oranje.
lees ook ander boeke oor diamantdelwery deur Derick Jacobs
lees ook ander boeke oor diamant-era deur Annelize Morgan
lees ook ander boeke oor diamant-era deur Wille Martin
lees ook ander jeugverhale - kliek hier


Bestel boeke aanlyn by www.lizmar.co.za

Lees ook Huisgenoot se wenresepte

Huisgenoot Mikrogolfwenners

Lees ook kookboeke deur Joey Mostert
Lees ook Boeke deur Pieter Pieterse
Bestel boeke aanlyn by www.lizmar.co.za


Bestel boeke aanlyn by www.lizmar.co.za


Bestel boeke aanlyn by www.lizmar.co.za
|