|
Eerste woorde boekies van Ladybird is kleurvolle en humoristiese illustrasies in die eerste-woorde-boekies en laat kleuters op ‘n prettige manier kennis maak met die węreld van woorde
Elke illustrasie het ‘n duidelike byskrif. Kinders sal die prente herken en die woorde wat daarby pas, leer lees. Dis die ideale manier om woordeskat uit te brei en leesvertroue te versterk
- Eerste 500 woorde
- Eerste diere woorde
- Eerste woorde vir my


|