http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php
|
|
|
|
|
|
Die “Drietal-reeks” deur Bertrand Retief is heerlike leestof vir tieners Boeke in die reeks is:
Drietal in die Kalahari - Bertand Retief Drietal in die Kalahari is die derde boeke van Bertand Retief waarin hy die lotgevalle beskryf van die twee seuns Christo van Greunen en Kobus Roux en hul vriend kaptein Verster. Drietal langs die Okavango Niemand was beter bekwaam om die ondersoek na die onheilspellende bedrywighede langs die Okavangorivier in die verre noordelike Suidwes uit te voer nie, as Kaptein Verster. En op sy beurt het hy die twee jong vriende Christo en Kobus gekies om hom by te staan. Volop durf, spanning en lewenslustige streke.
lees meer oor Die drietal langs die wildekus - geskryf deur B.R. Retief
|