|
Dierestories vir Kleuters en Peuters
‘n Heerlike versameling stories en rympies, spesiaal geskryf vir kleuters. hierdie fantasiewęreld van diere en hul avonture slaag daarin om kleuters sowel as volwassenes se verbeelding te prikkel.
Inhoud:
- Bruin beer gaan kuier
- Seekoei hik-hik
- Die singende leeu
- ‘n Verrassing vir ‘n skilpad
- Watter flamink
- Plof leer swem
- Krokkodille kan boomklim
- Spanwerk


Plaasstories vir kleuters en peuters



|