|
Dien Grimbeek se Rissies-reeks :
- Die Rissies in die stad - boek geskryf deur Dien Grimbeek
- Die Rissies en die kersboom - boek geskryf deur Dien Grimbeek
- Die Rissies en die bure - boek geskryf deur Dien Grimbeek
- Die Rissies en die masels - boek geskryf deur Dien Grimbeek

Die Rissies en die bure - boek geskryf deur Dien Grimbeek

Die Rissies en die bure - boek geskryf deur Dien Grimbeek
DIE OGGEND toe die vier Rissies met hul fietse weg is skool toe, was hulle nog goeie maats met al die buurkinders. Maar toe kom hul kwaai buurman, mnr. Borcherd, daar aangery. Daar en dan het alles begin skeefloop vir mnr. Borcherd en die Rissies. Hoe dit gekom het dat hul maat, Hennie Duvenage, op mnr. Borcherd se vragmotor geklim het sonder ‘n letsel aan hom en hy by die polisiestasie aangekom het heeltemal bewusteloos van ‘n lelike wond, kon niemand begryp nie, veral omdat mnr. Borcherd—dit kon hulle self sien—nooit stilgehou het nie. Iemand moes die antwoord van daardie geheim weet, maar dit het nie uitgekom wie die skuldige was en hoe dit alles gekom het voor die Rissies—net soos mnr. Borcherd— met almal kwaaivriende geword het nie.

Lees ook die Keurboslaan reeks deur Theuns Krogh - skuilnaam van Stella Blakemore
Lees ook die Maasdorp reeks deur Stella Blakemore
Lees ook die Saartjie reeks deur Bettie Naudé
Lees ook die Vrolike 5 reeks
Volgens die webwerf : www.upetd.up is dit ook een van Stella Blakemore se skuilname.. Klik hier om nog van Stella Blakemore se boeke te sien.
|