http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php
|
|
|
|
|
|
Die Droster van Darkenstein - geskryf deur Coen Gerber
Die Droster van Darkenstein is gegrond op die lewe van ‘n werklike, kleurryke karakter uit die vroeë Kaapse geskiedenis. Estienne Barbier, oud-Kasteelsersant, droster en opruier, is een van die mees romantiese en avontuurlustige manne aan ons bekend uit daardie tydperk. Om die avontuurlike en veelbewoë loopbaan van hierdie sjarmante soldaat, het die skrywer ‘n verhaal geweef van liefde, spanning en avontuur wat goed vergelyk met die beste in Afrikaans op die gebied.
|