http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php
|
|
|
|
|
|
Die bul van Kashimbo geskryf deur Doc Immelman As jy ‘n ryk man is wat al jou gesinslede in een motorongeluk verloor het, almal behalwe een beeldskone dogter... hoe toets jy die staal van die man wat haat van jou wil wegneem? Op die jagveld? En as daar dan nog ‘n aantrekliker jagter saam met julle gegooi word in ‘n paar weke van doodspanning?
Klik hier vir ‘n lys van Doc Immelman se boeke Lees meer oor Doc Immelman
|