|
Bybeljuwele is vir kinders (4 - 6 jaar oud) bedoel. Boeke in die Bybeljuwele-reeks sluit in:
- Die verhaal van Noag en sy ark
- Simson
- Die verhaal van Dawid en Goliat
- Dawid en Jonatan
- Sameul, die laaste rigter
- Die kindjie van Betlehem
- Verhale wat Jesus vertel het
- Jesus, die goeie herder
- Josef, die dromer
- Die baba in die mandjie
- Rut en Naomi
- Koning Dawid
- Die verhaal van Daniël
- Die kind van Nasaret
- Jesus, vriend van almal
- Nog verhale wat Jesus vertel het

Voorblaaie van boekies in die Bybeljuwele-reeks
Lees ook meer van verskillende Kinderbybels
Lees ook meer van die Bybel vertel-reeks
Lees ook My eie Bybelstories
Koop ook jou eie Kinderbybel - verskeie om van te kies
|