http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Breyten Breytenbach

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Skaars Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns
  • Afrikaanse boeke
  • Gewilde Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Breyten  Breytenbach

Breyten Breytenbach is gebore op 16 September 1939 in Bonnievale in (Wes Kaap) ongeveer 100km van Kaap Agulhas. Hy matrikuleer by die HoŽrskool Hugenoot in 1957 en studeer Kunste aan die Universiteit van Kaapstad. Hier word hy ‘n toegewyde opponent teen die apartheidbeleid. Om die rede verlaat hy ook in die vroeŽ 1960’s Suid-Afrika en verstig hom in Parys. Hy ontmoet toe ‘n Franse meisie van Vietnamese afkoms, Yolande Ngo Thi Hoang Lien, en trou later met haar. A.g.v. die Wet van Gemengde huwelike van 1949, word hy dan verbied om weer Suid-Afrika te besoek.

In Frankryk is hy die atigterslid van die Okhela weerstandsbeweging wat hulle wedywer om teen apatheid te veg. Tydens sy onwettige besoek aan Suid-Afrika in 1975, word hy verraai en gearresteer. Hy kry sewe jaar tronkstraf vir Hoogverraad. In sy boek “he True Confessions of an Albino Terrorist ‘ beskryf hy gedeelte van sy dae in die tronk. Na grootskaalse Internasionale ingryping, word hy in 1982 vrygelaat, waarna hy terugkeer na Frankryk en ook later bugerskap verkry.

Huidiglik is hy betrokke as dosent by drie universiteite, naamlik die universiteit van Kaapstad, Sedert 2000 ‘n besoekende professor, die Goreť Institute in Dakar (Senegal) en in Amerika by die New York universiteit waar hy betrokke is by die kreatiewe skryfprogram.

                             breyten

Sy werke sluit in verskeie bundels poŽsie, verhale en stories. Daar is ook verskeie van sy werke vertaal, van Afrikaans na Engels en Engels na Afrikaans. Hy is ook ‘n verf kunstenaar en het sy skikderye al in verskeie lande uitgestal, o.a in Hong Kong, Amsterdam, Stockholm, Parys, Brussels, Edinburgh, New York en Kaapstad. Sy werke vertoon talle male mens figure en diere in aanhouding

Breyten Breytenbach is die broer van Kol Jan Breytenbach, die stigter van die Suid-Afrikaanse spesiale magte-eenheid en Cloete Breytenbach, ‘n gerespekteerde oorlog korrespondent.

Lys van Breyten Brytenbach se werke:

  • Die ysterkoei moet sweet, 1964
  • Katastrofes, 1964
  • Die huis van die dowe
  • Kouevuur
  • Lotus
  • Skryt
  • Kouevuur
  • Voetskrif, 1976
  • A Season in Paradise, 1976
  • Blomskryf - anthology, 1977
  • Vingermaan - anthology, 1980)
  • Mouroir: Mirrornotes of a Novel 1983, tr. 1984
  • The True Confessions of an Albino Terrorist, 1985
  • Return to Paradise, 1993
  • Papierblom, 1998
  • Boklied, 1998
  • Memory of Birds in Times of Revolution (essays)
  • Dog Heart, 1999
  • Lady One, 2001

 

Kliek hier vir ‘n boeklys van Breyten Breytenbach

 

koop 'n boek 4

Lady one - Breyten Bretenbach
windvanger/ Windcatcher: New and Selected Poems, 1964-2006, 2007
Die ongedanste dans: Gevangenisgedigte 1976-1983
A Veil of footsteps (Memoir of a nomadic fictional character) 2008
Mouroir , 2009
Sy gedigte op CD: Om te breyten, mondmusiek

‘n Versameling van sy vroeŽre gedigte was in Engels vertaal en gepubliseer in :In Africa Even the Flies Are Happy: Selected Poems 1964–1977.

windvanger- wind catcher Windvanger           mouroir  Mouroir - Breyten Breytenbach