http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php
|
|
|
|
|
|
Adriaan Snyman is gebore en getoë op Klipkuil, in die Lichtenburg distrik. Hy was ‘n tyd lank joernalis voordat hy hom voltyds op sy skryfwerk begin toelê het. Van hom het reeds verskyn ‘n bundel kortverhale, meer as vyftien romans en talle jeugverhale. Hy is met die skryfser Annelize Morgan getroud en hulle het drie dogters en twee seuns. Die gesin woon op Hartenbos
Klik hier vir ‘n lys van sy boeke
|