http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Florence Nightingale reeks

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570,

Elarduspark, 0181

Die Florence Nightingale reeks wat in die laat 1950’s tot 1960’s deur Pronk boeke in Johannesburg uitgegee was handel oor suster Wanda Snyman wat later met die argitek,Daan Dykmann, in die huwelik tree. Die reeks is geskryf deur die bekende en gewilde skryfster, Ela Spence. Hier volg uittreksels van die boeke in die Florence Nightingale reeks:

 

ela spence-agterdie wit mure

Florence Nightingale-reeks (nommer 2)
Agter die wit mure - geskryf deur Ela Spence

‘n Verhaal van Wanda Snyman (verpleegster)

koop 'n boek 4

ela spence-skaduwee oor die kindersaal

Florence Nightingale-reeks
Skaduwee oor die kindersaal - geskryf deur Ela Spence

ela spence-Sonskyn en skaduwee (Florence Nightingale-reeks no 4)

Sonskyn en skaduwee (Florence Nightingale-reeks no 4)
geskryf deur Ela Spence

Inoud:

  • Op die trein
  • ‘n Gil in die nag
  • Polio
  • Vertwyfeling
  • ‘n Sware las
  • Vir altyd verlore?
  • Vrolike dansmusiek
  • Moeg vir die lewe
  • Groot nuus

koop 'n boek 4

 

FlorenceNightingalereeks-Drama in die nag boek 5-Ela Spence

Drama in die nag
boek 5 van Florence Nightingale reeks deur Ela Spence
uitgegee deur Pronk boeke (1958)

Inhoud:

  • Hoofstuk 1: Nagdiens
  • Hoofstuk 2: Suster Dollie
  • Hoofstuk 3: Ou Manie
  • Hoofstuk 4:‘n Noodgeval
  • Hoofstuk 5: Groot ontsteltenis
  • Hoofstuk 6: ‘n PasiŽnt verdwyn
  • Hoofstuk 7: ‘n Bekentenis
  • Hoofstuk 8: Vergifnis
  • Hoofstuk 9: Heerlike vooruitsig
     

koop 'n boek 4  koop 'n boek 4

FlorenceNightingalereeks-Suster Wanda boek 6-Ela spence

Suster Wanda
Deel 6 van Florence Nightingale reeks deur Ela Spence
uitgegee deur Pronk boeke (1960)

WANDA SNYMAN dra nou eindelik die so lang begeerde wit sluier van ‘n suster. Maar jaloesie en afguns bring onverwagte spanning in die mansafdeling waar sy in bevel is en skindertonge raak los.

Die toelating as pasiŽnt van die beroernde skrywer, Arnold Trollip, die senior se angstige ontwyking van hom, die skok wat suster Wanda deur haar verloofde opdoen, skep veral in hierdie verhaal die gespanne atmosfeer van hospitaallewe agter die skerms.

koop 'n boek 4

 

FlorenceNightingalereeks-Wanda langs troebel waters-Ela spence

Wanda langs troebel waters
deel van Florence Nightingale reeks deur Ela Spence
uitgegee deur Pronk boeke (1960)

KORT voordat suster Wanda Snyman met die argitek Daan Dykmann in die huwelik sou tree, besluit sy om by wyse van afskeid van haar geliefde verpleegstersberoep nog een nuwe ondervinding op te doen. Sy gaan verpleeg by Sonnehoek waar sy kennis maak met die donker drifte wat saampak in die onderbewussyn van mense wat die lewenspad byster geraak het en daarom so ontwrig is dat hulle na ‘n inrigting vir geestelik versteurde pasiŽnte moes gaan.

Onder hierdie ongelukkige mense sien Wanda enersyds die heerlike vrugte op haar toegewyde diens, maar andersyds ondervind sy ook die onaangename gevolge van ontwrigte gemoedere vir wie daar geen redding meer is nie.

koop 'n boek 4

 

FlorenceNightingalereeks-Switserse avonture vir Wanda-Ela spence

Switserse avontuur vir Wanda
deel van Florence Nightingale reeks deur Ela Spence
uitgegee deur Pronk boeke (1960)

KORT na haar huwelik met die argitek Daan Dykmann, gaan plťegsuster Wanda saam met haar man na Switserland. In Luzern maak sy kennis met ‘n ietwat geheimsinnige vrou uit Suid-Afrika en haar vierjarige dogtertjie. Na ‘n paar interessante avonture word die vrou se geheim op verrassende wyse opgeklaar.

Switserse Avontuur vir Wanda is beslis een van die interessantste en boeiendste verhale in Ela Spence se reeks oor die verpleegster Wanda. Aangesien Ela al self in Switserland was, neem sy ‘n mens, op baie oortuigende wyse, saam met Wanda en Daan na daardie interessante land met sy hoe sneeubedekte berge en diepblou mere.

koop 'n boek 4

 

FlorenceNightingalereeks-Wieglied vir Wanda-Ela Spence

Wieglied vir Wanda
deel van Florence Nightingale reeks deur Ela Spence
uitgegee deur Pronk boeke (1960)

Die innemende, lewenslustige Wanda, wat die huwelikslewe as die gelukkige bruid van Daan Dykmann met sulke groot verwagtinge aanvaar het, gaan in hierdie verhaal deur diepe waters.

Dis ‘n aangrypende, meeslepende verhaal soos alleen Ela Spence dit kan vertel.

En hoewel die skaduwees soms so donker is dat dit lyk asof daar nooit weer ‘n sonstraal sal kan deurbreek nie, kry die lewe tog vir hierdie jong vrou ‘n besondere betekenis wanneer daar vir haar ‘n nuwe, sonnige dag aanbreek.

koop 'n boek 4

 

 

Lees ander boeke deur Ela Spence geskryf

Leek ook boeke deur Ena Murray

Lees ook boeke deur Dricky Beukes

 

 

koop 'n boek 4

koop 'n boek 4 koop 'n boek 4 koop 'n boek 4

koop 'n boek 4